Ekonomie opsommings Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Ekonomie opsommings? On this page you'll find 50 study documents about Ekonomie opsommings.

All 50 results

Sort by

Graad 11_Ekonomie Opsommings Popular
  • Graad 11_Ekonomie Opsommings

  • Summary • 79 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Ons stel ons Graad 11 Ekonomie Notastel bekend - die uiteindelike studiegids vir leerders wat ekonomiese studies volg. Hierdie omvattende gids dek Kwartaal 1 tot 4 en kom in 'n kleurvolle formaat met grafieke vir maklike interpretasie. Dit sluit beide mikro- en makro-ekonomie in, soos uiteengesit in die ATPS deur DBE en IEB. Met hierdie Notastel kan leerders met selfvertroue voorberei vir eksamens en hul begrip van ekonomiese beginsels verdiep. Kry vandag hierdie noodsaaklike studiehulp in die h...
    (1)
  • R200,00
  • 5x sold
  • + learn more
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie) Popular
  • EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)

  • Summary • 21 pages • 2024 Popular
  • 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
    (1)
  • R85,00
  • 3x sold
  • + learn more
Die Ekonomiese Kringloop  Ekonomie Opsommings en Definisies Graad 12
  • Die Ekonomiese Kringloop Ekonomie Opsommings en Definisies Graad 12

  • Summary • 15 pages • 2023
  • Makro Ekonomie opsommings vir graad 12. Hoofstuk 1 (Die ekonomiese kringloop) opsommings en definisies.
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 2 Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 2
  • Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 2

  • Summary • 28 pages • 2022
  • Die volgende hoofstukke word gedek: 1. Volmaakte Markte 2. Markmislukkings 3. Onvolmaakte Markte 4. Inflasie 5. Toerisme 6. Omgewingsvolhoubaarheid. Kontak my indien jy belangstel om slegs spesifieke hoofstukke te koop. Zante - 074 321 6793 ;)
    (3)
  • R150,00
  • 18x sold
  • + learn more
Graad 12_Ekonomie Opsommings
  • Graad 12_Ekonomie Opsommings

  • Summary • 90 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Kom voor met die wedstryd met ons Graad 12 Ekonomie Notastel. Hierdie kleurvolle notas is die perfekte hulpmiddel om jou te help voorberei vir jou einde van die jaar en eksamens op te neem. In ooreenstemming met beide IEB en DBE vereistes, en voorgeskryf deur ATPS vir kwartaal 1 tot 4, sal jy al die inligting hê wat jy nodig het om uit te blink in jou ekonomiese studies. Moenie dat die spanning van eksamens jou raak nie, vertrou op ons Notastel om jou te help om jou doelwitte te bereik.
    (0)
  • R235,00
  • + learn more
Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 1 Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 1
  • Graad 12 Ekonomie Opsommings - Vraestel 1

  • Summary • 37 pages • 2022
  • Die volgende hoofstukke word gedek: 1. Die Ekonomiese Kringloop 2. Sakesiklusse 3. Die Openbare Sektor 4. Die Buitelandse Valutamark 5. Beskerming en Vryhandel 6. Ekonomiese Groei en Ontwikkeling 7. Nywerheidsontwikkelingsbeleid 8. Ekonomiese en Sosiale Aanwysers Kontak my indien jy belangstel om slegs spesifieke hoofstukke te koop. Zante - 074 321 6793 ;)
    (1)
  • R150,00
  • 14x sold
  • + learn more
Graad 12 Ekonomie Opsommings: Die Ekonomiese Kringloop
  • Graad 12 Ekonomie Opsommings: Die Ekonomiese Kringloop

  • Summary • 5 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Die Ekonomiese Kringloop. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.
    (1)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Ekonomie Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings
  • Ekonomie Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings

  • Summary • 28 pages • 2024
  • 'n Volledige stel opsommings van werk gedek in Graad 11 Ekonomie tydens kwartaal 1. Volgens die KABV-kurrikulum riglyne.
    (0)
  • R100,00
  • 2x sold
  • + learn more
EBW Graad 8 - Kwartaal 1 & 2
  • EBW Graad 8 - Kwartaal 1 & 2

  • Summary • 44 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Visuele PowerPoint dokumente wat kwartaal 1 en 2 se werk vir vraestel 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Ekonomie Gr.11 Mark-ekonomie
  • Ekonomie Gr.11 Mark-ekonomie

  • Summary • 24 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Netjiese opsommings van die mark ekonomie langvraag
    (0)
  • R65,00
  • 1x sold
  • + learn more