Vraestel 1 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Vraestel 1? On this page you'll find 175 study documents about Vraestel 1.

Page 3 out of 175 results

Sort by

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Vraestel: Totaal: 150 Inhoud: Vraag 1:  DNS | Meiose | Voortplantingstratigiee | Menslike voortplanting Vraag 2:  RNS | DNS - Profieling, Proteiensintese | Meiose Vraag 3:  Voortplantingstratigiee - Amniotiese eier | Menslike voortplanting | Menstruasie | Genetika Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie NIZ MYN
    (1)
  • R55,00
  • 2x sold
  • + learn more
Rekeningkunde Graad 8 - Jaar Pakket
  • Rekeningkunde Graad 8 - Jaar Pakket

  • Summary • 67 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Visuele PowerPoint dokumente wat die hele jaar se werk vir vraestel 1 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Finansiele Rekenkunde. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in en ou vraestelle en memos.
    (1)
  • R155,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 34 pages • 2024
  • Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
    (0)
  • R140,00
  • 1x sold
  • + learn more
Ekonomie: Vraestel 1
  • Ekonomie: Vraestel 1

  • Summary • 37 pages • 2023
  • In die dokument: - Produksiefaktore - Ekonmiese kringloop - Nasionale rekeninge - Vermenigvuldiger - Ekonomiese stelsels - Die sektore - Sakesiklusse - Monetêre beleid - Vooruitskatting - Ekonomiese strewes - Ontwikkelende lande - Inheemse kennisstelsels - SARB - Noord-suid verdeling - Ontwikkelingsbeleide
    (0)
  • R200,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 1] Opsommings
  • Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 1] Opsommings

  • Summary • 86 pages • 2024
  • Bekendstelling van ons Graad 12 Landbouwetenskappe [Vraestel 1] Notas - die uiteindelike studiegenoot vir studente wat vraestel een van hul Landbouwetenskappe-eksamen aanpak. Hierdie omvattende notastel dek noodsaaklike onderwerpe soos veevoer, voortplanting en bestryding van parasiete, alles aangebied in 'n kleurvolle en visueel innemende formaat. Die notastel is ontwerp om vinnig en maklik te hersien, wat dit die perfekte hulpbron maak vir laaste-minuut studiesessies en eksamenvoorbereiding. ...
    (0)
  • R160,00
  • + learn more
Graad 11 Besigheidstudies vraestel 1 opsommings, November Eksamen
  • Graad 11 Besigheidstudies vraestel 1 opsommings, November Eksamen

  • Summary • 54 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Volledige samevattings van alle onderwerpe wat in die Besigheidstudies vraestel 1 in November sal voorkom. Dus ook fie hele jaar se vraestel 1 werk (Halfjaar eksame ingesluit) Onderwerpe behandel: BESIGHEIDSOMGEWINGS • Invloed op sake-omgewings • Uitdagings in die sake-omgewing • Aanpassings by uitdagings in die sake-omgewing • Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies • Sakesektore BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE • Bemarkingsfunksie • Produksiefunksie • Menslike Hulpbronne
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 32 pages • 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2: Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute. Inhoud: Vraag 1: Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde Vraag 2: Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag Vraag 3: Geskiedenis van lewe op aarde | Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en kl...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more