Wiskunde notas Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Wiskunde notas? On this page you'll find 52 study documents about Wiskunde notas.

Page 2 out of 52 results

Sort by

Graad 8_ Wiskunde Notaboek [Boek 2 : Meetkunde]
  • Graad 8_ Wiskunde Notaboek [Boek 2 : Meetkunde]

  • Summary • 17 pages • 2021
  • Hierdie Graad 8 Wiskunde Meetkunde Notaboek is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat wiskunde studeer! Dit bevat gedetailleerde notas en voorbeelde oor sleutelonderwerpe om studente te help om die vak te verstaan ​​en te bemeester. Met sy duidelike en bondige formaat maak dit die leer en bemeestering van wiskundekonsepte makliker en doeltreffender. Dit bevat ook nuttige wenke en strategieë om studente te help om georganiseerd te bly en tred te hou met hul vordering. Hierdie nota...
    (0)
  • R95,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 8_Wiskunde Notaboek [Boek 1 : Algebra]
  • Graad 8_Wiskunde Notaboek [Boek 1 : Algebra]

  • Summary • 22 pages • 2021
  • Hierdie Graad 8 Wiskunde Algebra Notaboek is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat wiskunde studeer! Dit bevat gedetailleerde notas en voorbeelde oor sleutelonderwerpe om studente te help om die vak te verstaan ​​en te bemeester. Met sy duidelike en bondige formaat maak dit die leer en bemeestering van wiskundekonsepte makliker en doeltreffender. Dit bevat ook nuttige wenke en strategieë om studente te help om georganiseerd te bly en tred te hou met hul vordering. Hierdie notabo...
    (1)
  • R95,00
  • 2x sold
  • + learn more
Wiskunde: Opsomming en teorie vir Graad 12
  • Wiskunde: Opsomming en teorie vir Graad 12

  • Summary • 16 pages • 2021
  • Hierdie opsommings is slegs die teorie vir wiskunde Graad 12. Die dokument sluit in: ontleding van vraestel 1 formules, opsomming van die 9 sirkel meetkunde stellings, 'n kort uitleg van vierhoeke, die bewyse wat ek geleer het (insluitend sinus, cosinus en oppervlakte reel) en 'n kort opsomming van trig grafieke. Die dokument is nie alleen genoeg om vir wiskunde voor te berei nie, maar kan 'n voorsprong gee met die teorie en leer werk. Ons skool het gebruik gemaak van die X-faktor Wiskunde vi...
    (2)
  • R50,00
  • 4x sold
  • + learn more
Funksies, Inverses en LOGS Wiskunde Opsommings en Notas Gr12
  • Funksies, Inverses en LOGS Wiskunde Opsommings en Notas Gr12

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Hierdie dokument bevat opsommings, notas, sketse, voorbeelde en versuidelikkings van antwoorde oor funksies, inverses en LOGS wette. Met die gebruik van hierdie dokument sal enige student goeie resultate sien! Hierdie dokument bevat: - Funksies - Inverses - LOG wette - Liniêre funksies - Kwadratiese funksies - Eksponensiële funksies - Refleksies van LOGS grafieke - Funksies met vierkantswortels - Funksies met hul inverses Die inhoud van hierdie dokument is gebasseer ...
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
Gr 6 Wisk Plus, minus, maal, deel
  • Gr 6 Wisk Plus, minus, maal, deel

  • Summary • 17 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van plus, minus, maal en deel.
    (1)
  • R50,00
  • + learn more
Algebra Opsommings Gr 11 en 12
  • Algebra Opsommings Gr 11 en 12

  • Summary • 24 pages • 2023
  • Hierdie dokument bevat al die beginsels van graad 11 en 12 algebra en is perfek vir n matrikulant wat wil leer vir rekord eksamen of eind eksamen! Dit bevat al die materiaal wat in algebra behandel word, met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse ens. Die inhoud van hierdie dokument: - eksponente - eksponent wette - eksponensiële vergelykings - wortelvorme - rasionalisering van noemers - vierkantsvoltooing - kwadratiese vergelykings - vergelykings met wortels - k-metod...
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Gr6 Wisk Algebra
  • Gr6 Wisk Algebra

  • Summary • 9 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van algebra.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Gr6 Wisk 2D en 3D vorms
  • Gr6 Wisk 2D en 3D vorms

  • Summary • 14 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van 2D en 3D vorms.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Gr6 Wisk Omtrek, oppervlak en volume
  • Gr6 Wisk Omtrek, oppervlak en volume

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van omtrek, oppervlak en volume .
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Analitiese Meetkunde Notas Gr 11 en 12
  • Analitiese Meetkunde Notas Gr 11 en 12

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Hierdie opsomming bevat al die analitiese meetkunde werk wat enige student benodig om in gr 11 en 12 puik resultate te toon! Met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse, notas en opsommings alles in een dokument kan U virseker weet dat die punte goed sal lyk as hierdie dokument gebruik word. Die dokument bevat: - afstandsformule - middelpunt formule - gradiënt formule - ewewydige lyne - loodregte lyne - koliniêre punte - reguitlyn vergelyking - snypunt van twee lyne -...
    (0)
  • R100,00
  • + learn more