Summary Analitiese Meetkunde Notas Gr 11 en 12
Hierdie opsomming bevat al die analitiese meetkunde werk wat enige student benodig om in gr 11 en 12 puik resultate te toon! Met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse, notas en opsommings alles in een dokument kan U virseker weet dat die punte goed sal lyk as hierdie dokument gebruik word. Die dokument bevat: - afstandsformule - middelpunt formule - gradiënt formule - ewewydige lyne - loodregte lyne - koliniêre punte - reguitlyn vergelyking - snypunt van twee lyne - inklinasie hoeke - driehoeke spesiale lyne - vierhoeke eienskappe Hierdie opsommings is saamgestel deur die gebruik van die handboek wat deur die CAPS kurrikulum voorgeskryf word.
Written for
- Institution
-
12th Grade
- Course
-
Mathematics
- Schooljaar
- 200
Document information
- Uploaded on
- February 23, 2023
- Number of pages
- 16
- Written in
- 2022/2023
- Type
- Summary
Subjects
- analitiese meet
-
graad 11amp 12 wiskunde hersiening
-
gr 11 en 12 analitiese meetkunde
-
gr 11 en 12 analitiese meetkunde opsommings
-
gr 11 en 12 analitiese meetkunde notas
-
analitiese meetkunde opsommings