Gr12 opsommings Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Gr12 opsommings? On this page you'll find 28 study documents about Gr12 opsommings.

Page 2 out of 28 results

Sort by

Lewenswetenskappe Gr12 (vraestel 1) opsommings
  • Lewenswetenskappe Gr12 (vraestel 1) opsommings

  • Summary • 45 pages • 2021
  • Volledige opsomming van vraestel 1 werk vir Gr12 Lewenswetenskappe. Die handboek Lewenswetenskappe as 'n prentjievak en klasnotas is gebruik om die dokument saam te stel. Ek het slegs hierdie opsommings gebruik om voor te berei vir 'n lewens vraestel, daar is baie kleur en prente. Groot konsepte word op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm.
    (2)
  • R100,00
  • 9x sold
  • + learn more
Besigheidstudies langvrae graad 12
  • Besigheidstudies langvrae graad 12

  • Summary • 97 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Behels langvrae volgens DBE riglyne.
    (3)
  • R100,00
  • 11x sold
  • + learn more
Gr 12 Biologie Opsommings
  • Gr 12 Biologie Opsommings

  • Summary • 37 pages • 2022
  • Sluit in: - Alle teorie -Alle sketse -Alle definisies - Alle eksperimente Opgestel volgens - CAPS riglyne - 3 Matriek handboeke - Ou eksamen vraestelle
    (0)
  • R199,00
  • + learn more
Onderwêreld notas
  • Onderwêreld notas

  • Summary • 22 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Elke hoofstuk is in 'n ander kleur.
    (5)
  • R100,00
  • 42x sold
  • + learn more
Algebra Opsommings Gr 11 en 12
  • Algebra Opsommings Gr 11 en 12

  • Summary • 24 pages • 2023
  • Hierdie dokument bevat al die beginsels van graad 11 en 12 algebra en is perfek vir n matrikulant wat wil leer vir rekord eksamen of eind eksamen! Dit bevat al die materiaal wat in algebra behandel word, met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse ens. Die inhoud van hierdie dokument: - eksponente - eksponent wette - eksponensiële vergelykings - wortelvorme - rasionalisering van noemers - vierkantsvoltooing - kwadratiese vergelykings - vergelykings met wortels - k-metod...
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
voortplanting by vertebrate, lewenswetenskappe gr.12
  • voortplanting by vertebrate, lewenswetenskappe gr.12

  • Summary • 6 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Kleurvolle en volledige opsommings van die “topic” Vootyplanting by Vertebrate in gr12 lewenswetenskappe
    (0)
  • R143,00
  • + learn more
Afrikaans Huistaal Gr10-12 : Taalleer
  • Afrikaans Huistaal Gr10-12 : Taalleer

  • Summary • 23 pages • 2020
  • Volledige Afrikaans Taalleer opsomming vir graad10, 11 en 12 leerders volgens die CAPS curriculum. Die opsomming is saamgestel uit 'n kombinasie van verskeie bronne, insluitend die Viva Afrikaans handboek, inligting van aanlynbronne, asook klasnotas en -wenke. Dit bevat al die nodige eksamenwerk met verduidelikings en voorbeelde.
    (3)
  • R110,00
  • 12x sold
  • + learn more
Wiskunde Trigonometrie Gr12 V2
  • Wiskunde Trigonometrie Gr12 V2

  • Summary • 17 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Die is graad12 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van vraestel 2 se graad12 sowel as graad11 Trigonometrie.
    (1)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Afrikaans: Onderwereld
  • Afrikaans: Onderwereld

  • Summary • 8 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Opsomming en notas oor die voorgeskrewe boek: Onderwereld deur Fanie Viljoen. Dit sluit in die titel, motiewe, struktuur en bou van die roman, asook 'n samevatting van die plot.
    (1)
  • R50,00
  • 9x sold
  • + learn more
Wiskunde Euklidiese meetkunde Gr11 basics V2
  • Wiskunde Euklidiese meetkunde Gr11 basics V2

  • Summary • 14 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Die is graad12 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van vraestel 2 se Euklidiese meetkunde graad 11 werk.
    (1)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more