Geskiedenis Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Geskiedenis? On this page you'll find 92 study documents about Geskiedenis.

Page 2 out of 92 results

Sort by

Geskiedenis Graad 08 opsomming (Oxford Sukesvolle)
  • Geskiedenis Graad 08 opsomming (Oxford Sukesvolle)

  • Summary • 31 pages • 2023
  • Ons opsomming vir Graad 08 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Oxford Suksesvolle handboek. Elke paragraaf word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wa...
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
Graad 11 Geskiedenis Vraestel 2
  • Graad 11 Geskiedenis Vraestel 2

  • Summary • 46 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Graad 11 Geskiedenis Vraestel 2 studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R116,00
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 32 pages • 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2: Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute. Inhoud: Vraag 1: Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde Vraag 2: Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag Vraag 3: Geskiedenis van lewe op aarde | Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en kl...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1
  • Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1

  • Summary • 41 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Graad 11 Geskiedenis Vraestel 1 studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R116,00
  • + learn more
Geskiedenis Graad 10 Kwartaal 01 opsomming (Verken)
  • Geskiedenis Graad 10 Kwartaal 01 opsomming (Verken)

  • Summary • 23 pages • 2024
  • Ons opsomming vir Graad 10 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Verken handboek. Elke paragraaf word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige begrip va...
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming
  • Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming

  • Summary • 51 pages • 2023
  • Hierdie is 'n opsomming van die eerste hoofstuk in die Via Afrika Geskiedenis handboek vir Graad 11's. Dit dek eenhede 1 tot 4 en is baie volledig. Indien hierdie werk deeglik geleer word sal 'n leerder baie goeie punte behaal. Dit kan gebruik word vir bronne vrae sowel as vir langvrae
    (0)
  • R180,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 9 November Geskiedenis Opsommings
  • Graad 9 November Geskiedenis Opsommings

  • Summary • 17 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Opsomming van Graad 9 Geskiedenis werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis: 1948 en 1950’s, 1948 & Keerpunte in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis: 1960, 1976 en 1990.
    (0)
  • R80,00
  • + learn more
Graad 11 Geskiedenis Kwartaal 3 SA geskiedenis
  • Graad 11 Geskiedenis Kwartaal 3 SA geskiedenis

  • Summary • 26 pages • 2023
  • Hierdie opsomming bevat die opsomming van segregasie en rassisme. Dit dek die verduideliking van wat segregasie en rassisme was asook die rol en die oorwinning van die NP. Segregasie word op alle vlakke verduidelik hoe dit was en hoe dit toegepas is in verskillende gebiede
    (0)
  • R150,00
  • + learn more
Graad 7 GESKIEDENIS
  • Graad 7 GESKIEDENIS

  • Summary • 8 pages • 2023
  • Graad 7 GESKIEDENIS studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more