Afrikaans & Dutch III (Afrikaans & Netherlandic Studies III)

Rhodes University (RU)

Here are the best resources to pass Afrikaans & Dutch III (Afrikaans & Netherlandic Studies III). Find Afrikaans & Dutch III (Afrikaans & Netherlandic Studies III) study guides, notes, assignments, and much more.

Page 2 out of 16 results

Sort by

Brink - Die Eerste Lewe van Adamastor (Opsomming) Brink - Die Eerste Lewe van Adamastor (Opsomming)
  • Brink - Die Eerste Lewe van Adamastor (Opsomming)

  • Summary • 4 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Hierdie dokument fokus op 'n narratologiese oorsig van die teks. In hierdie tyd was daar in Suid-Afrika geweldige sosio-politieke konflik wat uiteindelik aanleiding gee tot 'n langverwagte sosio-politike tranformasie. In hierdie teks word die aktualiteite van sosiale verandering nie direk oorvertel nie. Die teks keer eerder terug na die ontstaansmites van kolonialisme.
    (0)
  • R250,00
  • 1x sold
  • + learn more
Geskiedenis en Fiksie (Opsomming)
  • Geskiedenis en Fiksie (Opsomming)

  • Summary • 7 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Ontologiese twyfel word beskou as die belangrikste kenmerk van postmodemistiese fiksie. Historiografiese metafiksie is tekste waarin ontologiese twyfel vooropstaan en die geskiedenis dan sodoende geproblematiseer word. Hierdie dokument fokus op historiese fiksie asook ander konsepte inlyn met die geskiedenis en afrikaanse fiksie in die literatuur.
    (0)
  • R250,00
  • + learn more
Magiese Realisme (Opsomming)
  • Magiese Realisme (Opsomming)

  • Summary • 12 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Magiese realisme, of magiese realisme, is 'n benadering tot literatuur wat fantasie en mite in die alledaagse lewe weeg. Wat is werklik? Wat is denkbeeldig? In die wêreld van magiese realisme word die gewone buitengewoon en word die magie algemeen. Hierdie dokument is 'n opsomming van die elemente van magiese realisme.
    (0)
  • R250,00
  • + learn more
N.P. Van Wyk Louw - Raka (Opsomming)
  • N.P. Van Wyk Louw - Raka (Opsomming)

  • Study guide • 4 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Van Wyk Louw, as modernis, sien mens vanuit die eksistensie. Dit kom dan baie sterk uit in sy epos Raka, in die sin dat die eksistensialisme fokus op die aard van die mens se bestaan. Hierdie opsomming fokus op die kontraste tussen Raka en Koki. Assok op Van Wyk Louw as modernis, eksistensie en WWII as agtergrond.
    (0)
  • R250,00
  • 4x sold
  • + learn more
Abraham H. de Vries - Tot Verhaal Kom (Opsomming)
  • Abraham H. de Vries - Tot Verhaal Kom (Opsomming)

  • Summary • 7 pages • 2020
  • Available in package deal
  • Hierdie dokument is 'n opsomming van die kortverhale in De Vries se bundel "Tot Verhaal Kom". Spesifiek die narratologiese ontleding van; Die Behoue Huis, Donker Spore en Dagboek van 'n Afloop. Daar word ook gefokus op Postmodernisme & Postkolonialiteit.
    (0)
  • R250,00
  • + learn more