geografie
8th Grade
Here are the best resources to pass geografie. Find geografie study guides, notes, assignments, and much more.
All 7 results
Sort by:
-
Summary
Graad 8 Geografie Kwartaal 1 (Kollig Op) Opsommings
-
---10January 20262025/2026
- Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 8, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: 
 
Module 1: Kaarte en aardbolle: 
Eenheid 1: Kaarte en atlasse. 
Eenheid 2: Die aardbol. 
Eenheid 3: Satellietbeeld. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende...
-
R65,00 More Info
SummariesSA
-
Summary
GRAAD 8 -GEOGRAFIE OPSOMMINGS TOETSE EN VRAESTELLE
-
---80March 20252024/2025
- 'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 8 -leerder. Hierdie uitsonderlike studiehulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memos. Leerders sal verras wees met die omvattende hulpbronne tot hulle beskikking. Selfs onderwysers geniet hierdie gids verskriklik baie.
-
R109,33 More Info
corneliuskorkie
-
Summary
Gr 8 Geografie Eksamen Kwartaal 4
-
---6November 20242024/2025
- Hoë-inkomste sone, Middelinkomste sone, Lae-inkomste sone(45) Tipe landelike nedersettings (definisie en afstande)(46-47) Weet hoe lyk 'n landelike-, stedelike en informele nedersetting Aktiwiteit 3.4, bl.50 Definisie van verstedeliking, bl.54 Landelike-stedelike migrasie(ken al die stootfaktore en al die trekfaktore),bl.56 informele nedersetting? Bl.58 Noem die drie sosiale kwessies wat verband hou met die vinnige groei van stede. (58-59 Wat word in pyplyne vervoer(67) ) Richardsbaai is S.A...
-
R75,00 More Info
marlenerohrs
-
Summary
Gr 8 Geografie Kwartaal 2 Eksamen
-
---8May 20242023/2024
- Bl 2 Paragraaf 1 – 4, Sleutelwoorde/definisies, Tydlyne: werk in skrif en handbook, Soorte skale, Somersonstilstand/wintersonstilstand: bl 10 definisies en datums (Dag en nag ewening),	Noem seisoene,	Aarde se rotasie ,Faktore wat Temperatuur en reënval beÏnvloed, Maritieme klimaat en kontinentale klimaat,Ken verskil tussen weer en klimaat,Klimaatgrafieke,Elemente van die weer tabel,Noem 5 klimaatstreke
-
R80,00 More Info
marlenerohrs
-
Summary
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 1 : Geografie
-
--229July 20232022/2023
- 'Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Deel 1 Geografie Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
-
R120,00 More Info
NotedSummaries