GEOGRAFIE
GR. 8 KWARTAAL 3
EENHEID 1: NEDERSETTINGS EN GRONDGEBRUIK
Sleutel woorde:
1. Nedersettings?
'n Plek waar mense bly.
2. Landelike nedersetting?
'n Nedersetting in die platteland ver van n dorp op stad; dit kan
ook n plaas wees.
3. Stedelike nedersetting?
'n Nedersetting wat opgebou is, soos n dorp of stad.
4. Vooruitskatting?
Beteken na raming en wat geprojekteer word (bv. wat geograwe
voorspel die bevolking gaan wees in die toekoms).
5. Mall?
'n Groot inkopiesentrum.
6. Opknap?
Om n ou gebou reg te maak, sodat dit beter lyk en weer
funksioneel is.
7. Besoedeling?
Vuil en soms giftige stowwe wat mense in die lug, water en grond
versprei.
8. Ontspanning?
Aktiwiteite wat mense doen vir pret en stresontlading, bv. sport,
fliek.
9. Dienste?
Is iets wat mense nodig het, bv. elektrisiteit, water, skoolopleiding
en mediese hulp.
10. Primêre aktiwiteite?
Is waar mense op en met die grond of see werk waar hulle
natuurlike hulpbronne onttrek, bv. boerdery, bosbou, mynbou, jag
en vissery.
1
, 11. Migreer?
Beteken om van jou huis af weg te gaan om werk te soek.
12. Saamgebondel?
Saam in groepe.
13. Kernagtig?
Saam in groepe.
14. Geïsoleer (afgesonder)?
Ver weg van ander plekke en mense.
15. Verspreid?
Uitgesprei, ver weg van mekaar.
16. Kraal?
'n Toegspande, veilige area om lewende hawe soos beeste, skape,
bokke aan te hou.
17. Dorpie?
Saamgegroepeerde plaasagtige huise en ander geboue in n
landelike area.
18. Landbou?
Boerdery met gewasse en diere.
19. Tegnologie?
Moderne masjinerie en toerusting wat op plase gebruik word.
20. Kontantgewasse?
Gewasse wat geplant word om te verkoop.
21. Plaasopstal?
Die woonhuis en/ of geboue op n plaas.
22. Monokultuur?
Plant en groei van net een gewas.
23. Mynbou?
Neem waardevolle minerale uit die grond, bv. steenkool, goud,
diamante.
24. Steengroef?
Minerale en klip word hier uit die grond gegrawe.
25. Minerale?
'n Substansie wat in klip gevind word. Dit kan gemyn word as dit
bruikbaar is.
2