100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 8 Geografie Kwartaal 2 Eksamen

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Uploaded on
16-05-2024
Written in
2023/2024

Bl 2 Paragraaf 1 – 4, Sleutelwoorde/definisies, Tydlyne: werk in skrif en handbook, Soorte skale, Somersonstilstand/wintersonstilstand: bl 10 definisies en datums (Dag en nag ewening), Noem seisoene, Aarde se rotasie ,Faktore wat Temperatuur en reënval beÏnvloed, Maritieme klimaat en kontinentale klimaat,Ken verskil tussen weer en klimaat,Klimaatgrafieke,Elemente van die weer tabel,Noem 5 klimaatstreke

Show more Read less
Institution
8th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
May 16, 2024
Number of pages
8
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Geografie – Kwartaal 2 – Eksamen
Kwartaal 1
1. Bl 2 Paragraaf 1 – 4
1) Breedtelegging is die afstand Noord of suid van die ewenaar, terwyl
lentelegging Oos of Wes van die Nulmeridiaan is.
2) Die ewenaar is die 0˚ breedtelyn, die beginpunte vir die meet van
breedtelyn.
3) Die lentelyn van die Noordpool is 90˚N, en die lengtelyn van die Suidpool is
90˚ S.
4) Die lengtelyne van elke punt tussen in is n sekere aantal grade N of S
tussen 0˚ en 90˚.
5) Breedtelyne vorm denkbeeldige kringe rondom die aarde.
6) Omdat hierdie kringe parallel is aan die ewenaar, word hulle skeerkringe
genoem.
7) Lentelyne wat by die pole ontmoet, staan bekend as meridiane.
8) Die breedtelyn wat deur Greenwich in Engelan loop, word internasionaal as
die 0˚ breedtelyn of die nulmeridiaan aanvaar.

, 2. Sleutelwoorde/definisies Bl 7
1) Halfrond – n sfeer is balvormig of bolvormig. Hemi beteken half, dus is
halfrond die helfte van n sfeer.
2) Rotasie – om soos n wiel om n vaste punt of as te draai.

3. Tydlyne: werk in skrif en handbook (bl 8 – vb onder aan die
bladsy), Aktiwiteit 1.7 bl 20
1) Die aarde roteer (draai) een keer elke 24 uur om sy eie as end it lei tot:
 Dag en Nag
 n verskil van 1 uur tussen twee meridiane (lengtelyne) 15° van mekaar
af.
2) Dit neem die son 1 uur om 15° aan te beweeg
3) Dit neem die son 2 ure am 30° aan te be beweeg




4. Soorte skale: Bl4 + skrif (soorte en voorbeelde) Aktiwiteit 1.4
1) Woordskale: Gee die skaal in woorde.
 Voorbeeld: 1cm verteenwoordig 5km op die kaart.
2) Verhoudingskale (skaalbreuke): ʼn Skaalbreuk van 1:50000. Beteken dat
1cm op die kaart, 50000cm op die grond uitbeeld.
 Verhoudingskale word dikwels
skaalbreuke genoem.
 'n Skaalbreuk (Sb) is die verhouding
tussen die afstand op die kaart
teenoor die afstand op die grond as 'n
breuk, 50 000.
 Dit het die verhouding 1:50 000 en
beteken dat een maat-eenheid op die
kaart gelyk is aan 50 000 eenhede van dieselfde maat-eenheid op die
grond.
 'n Skaalbreuk van 1:50 000 beteken dat 1 cm op die kaart 50 000 cm die
grond uitbeeld.
 Omdat die afstand te groot is om in sentimeter uit te druk, moet die 50
000 cm na meter of kilometer omgeskakel word.
 50 000 cm is dieselfde as 500 m, dus kan ons dit in 'n woordskaal uitdruk
as 1 cm verteenwoordig 500 m.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
2 months ago

3,0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions