Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages
Summary

Summary Gr7_NW Toetsreeks Kwartaal 3

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages

Energie vanaf fossielbrandstowwe, Steenkool, Olie, Gas en energie vanaf kernbrandstowwe, Hidroëlektrisiteit, Energie van die wind en son, biobrandstof, Wat is potensiële energie en potensiële energie in kos, Wat is kinetiese energie, Die wet van energie bewaring, Maganiese stelsel, Termiese stelsel, elektriese stelsel en biologiese stelsel, Geleiding, Konveksie en Straling

Content preview

NATUURWETENSKAP – Graad 7
KWARTAAL 3
Nie-Hernubare energiebronne
Bl. 98-99: Energie vanaf fossielbrandstowwe, Steenkool, Olie, Gas en energie vanaf
kernbrandstowwe
Energie vanaf fossielbrandstowwe
1. Fossielbrandstowwe is steenkool, olie en natuurlike gas.
2. Olie en gas voorsien helfte van wereld se energiebehoeftes.
3. Steenkool voorsien ongeveer kwart van wereld se energiebehoeftes.
4. Meer as helfte van die steenkool word verbrand om elektisiteit te produseer.
5. Fossielbrandstowwe is nie-hernubare energiebron.
Steenkool
1. Miljoene jare gelede het plante in moerasse, energie van die son geabsorbeer.
2. Plante het doodgegaan en sand, rots en ander stowwe het dit bedek oor miljoene
jare.
3. Die gewig van die stowwe wat op die dooie materie le, het beteken dat dit onder
groot druk was en n stof, turf, het onder die druk gevorm.
4. Die turf is to verder af na die warm middelpunt van die aarde gedruk.
5. Hierdie hitte het die turf in fossielbrandstowwe verander.
6. Die plantstowwe het steenkool geword.
7. Die ander stowwe het natuurlike gas en olie geword
Olie
1. Ru-olie en natuurlike gas word dikwels saam ondergronds aangetref.
2. Hierdie fossielbrandstowwe kan verkry word deur in die grond te boor en dan doe
ru-olie en gas wat opstyg, te berg.
3. Ru-olie word geraffineer om petrol en diesel vir motors, vragmotors en
stralerbrandstof vir vliegtuie te maak.
4. Word ook gebruik om plastiekprodukte te maak
5. Olie kan verband word om elektrisiteit op te wek.
Gas
1. Natuurlike gas wor van onder die grond uitgepomp en dan geprosesseer sodat dit
as n brandstof gebruik te kan word.
2. Mense gebruik gasbottels om natuurlik gas te stoor om in die huis te gebruik.
3. Hierdie gasbottels is gekoppel aan ligte, verhitting en kooktoerusting wat die gas
laat verbrand,
4. Natuurlike gas kan ook gebruik word om elektrisiteit op tew ek.
Energie vanaf kernbrandstowwe
1. Soos fossielbrsndstowwe chemise energie bevat, bevat sommige stowwe kernergie.
2. Hierdie stowwe word kernbrandstowwe genoem.
3. Uraan is n kernbrandstof

, 4. Kernbrandstowwe kan hulle kernenergie in hitte-energie omsit sonder dat hulle
verbrand hoef te word.
5. Hierdie energie-omsetting gebeur in n soesiale kamer war n kernreaktor genoem
word
6. Die hitte wat afgegee word, word uiteindelik in elektriese enrgie omgesit.
7. In Suid Afrika wek ons net meer as vyf persent van ons elektrisiteit met behulp van
kernenergie op.
8. Tans is die Koeberg-kernkragstasie naby Kaapstad Suid-Afrika se enigste
kernkragstasie en dit het twee kernreaktors.
9. Kernenergie veroorsaak nie lugbesoedeling nie, maar die afvalprodukte is gevaarlik
vir mense, diere en plante.
10. Is moeilik om van afvalprodukte ontslae te raak.
11. Kernkragstasies benodog ook uraan, wat ontgin moet word
12. Uraanontginning het n soortgelyke omgewingsimpak as goudontginning.
13. Die feit dat uraan nodig is vir kernenergie beteken dat kernenergie nie-hernubaar is.


n Geoloog bestudeer rotsformasies




Hernubare energiebronne
Bl. 100-101: Hidroëlektrisiteit, Energie van die wind en son, biobrandstof.
1. Hernubare energiebronne word voordurend aangevul .
2. Hernubare energiebronne is Hidroëlektrisiteit, Energie van die wind en sonlig en
biobrandstof
Hidroëlektrisiteit
1. Elektrisiteit verkry uit die energie van bewegende water staan as Hidroëlektrisiteit
bekend.
2. Lopende water draai die turbine, wat n groot sirkelvormige struktuur met lemme is,
soortgelyk aan n waaier.
3. Die beweging van die turbine verskaf energie aan n opwekker wat elektrisiteit
opwek.
Energie vanaf wind
1. Beweging van die wind vorm energie wat onderskep en in ander vorms van energie
omskep kan word.
2. Windenergie kan nie opgebruik word nie.
3. Windmeule word reeds vir baie jare op plase gebruik om grondwater te pomp.
4. Windturbines word gebruik om elektrisiteit te genereer.
5. Word gebou op plekke waar dit baie windering is.
Energie vanaf sonlig
1. Energie vanaf son word sonenergie genoem.
2. Ons van sonenergie op en omskep dit in elektriese energie deur sonpanele te
gebruik wat uir klein fotoselle bestaan.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 8, 2024
Number of pages
6
Written in
2022/2023
Type
Summary
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3,0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
72
Last sold
2 weeks ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions