GRAAD 6 LEWENSREDDER PAKKET
'n UITSTEKENDE pakket saamgestel vir Graad 6. Die pakket sluit in volledige opsommings per kwartaal vir die hele jaar se werk. Hersieningstoetse, vraestelle & memorandums. 'n BESONDERE pakket wat enige Graad 6 leerder behoort te hê. Vakke sluit in: Afr Taalgids, Geografie, Geskeidenis, PSW, NW en baie oefeninge in Begripstoetse. UITSTEKEND!