LEWENSVAARDIGHEDE
7th Grade
Here are the best resources to pass LEWENSVAARDIGHEDE. Find LEWENSVAARDIGHEDE study guides, notes, assignments, and much more.
4 results
Summary
Graad 6 - Lewensvaardighede (Persoonlike En Sosiale Welstand)
'n Pragtige bron vir Graad 6 en die fokus is op Persoonlike en Sosiale Welstand. Propvol opsommings (per kwartaal - hele jaar se werk), hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. Die kinders geniet dit verskriklik baie.
Summary
Graad 4 - Lewensvaardighede (Psw)
PopularVolledige opsommings (per kwartaal) tesame met toetse, vraestelle en memorandums. 'n Baie goeie hulpbron vir enige Graad 4 leerder. Opsommings gedoen vanuit die Platinum handboek.
Package deal
Graad 5 Pakket
'n Uitstekende pakket vir Graad 5 leerders. Pakket sluit in: Natuurwetenskap, Lewensvaardighede en Geografie. Kopers is welkom om hier te soek vir die Graad 4 Afrikaans en Engels se pakkette. U sal daar die Afrikaans & Engels Tale raakloop wat kumulatief vir Graad 4-12 saamgestel is. 'n Merkwaardige bron vir enige Graad 5 leerder.
Package deal
Grade 4 Subject Package Complete
Hierdie spesiale en besondere pakket sluit in: 'n Volledige Afrikaans en Engels verwysingsgids vir Graad 4 - 12 (die gids is kumulatief), Lewensvaardighede asook volledige Natuurwetenskappe. Insluitend is: opsommings, oefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. 'n UITSTEKENDE BRON vir alle Graad 4 leerders.