Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Physical science

Rating
-
Sold
-
Pages
22
Grade
A
Uploaded on
21-11-2025
Written in
2025/2026

...... (......)

Content preview

KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK




FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 1
GRAAD 12




GEMEENSKAPLIKE REKORDEKSAMEN
SEPTEMBER 2025



PUNTE: 150

TYD: 3 uur


Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 3 gegewensbladsye.

,INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Skryf jou naam in die spasie hieronder en dien die vraestel in met jou antwoordblaaie.

NAAM EN VAN: ______________________________

GRAAD: 12

2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN VRAE. Beantwoord AL die vrae op jou ANTWOORDBLAAIE.

3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy op jou ANTWOORDBLAAIE.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommerstelsel in hierdie vraestel gebruik.

5. Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

6. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

7. Jy mag gepaste wiskundige instrumente gebruik.

8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLADSYE te gebruik.

9. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

10. Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot 'n minimum van TWEE desimale plekke.

11. Gee kort motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

12. Skryf netjies en leesbaar.




2

, VRAAG 1 (MEERVOUDIGEKEUSE VRAE)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.

1.1 ’n Horisontale krag F word op ’n krat toegepas, wat veroorsaak dat dit oor ’n growwe,
horisontale oppervlak beweeg, soos hieronder getoon.




Die kinetiese wrywingskrag tussen die krat en die oppervlak waarop dit beweeg,
hang af van …

A die toegepaste krag F.
B die oppervlakarea van die krat wat in kontak is met die vloer.
C hoe vinnig die krat oor die oppervlak beweeg.
D die opwaartse krag wat deur die oppervlak op die krat uitgeoefen word. (2)

1.2 ’n Persoon staan op ’n badkamer-skaal wat in newton gekalibreer is, in ’n
stilstaande hysbak. Die lesing op die badkamer-skaal is w.

Die hysbak beweeg nou met ’n konstante opwaartse versnelling van ¼ g,
waar g die gravitasieversnelling is.

Wat sal die lesing op die badkamer-skaal nou wees?

A ¼w

B ¾w

C w

D 5/ w (2)
4
3

Document information

Uploaded on
November 21, 2025
Number of pages
22
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Only questions

Subjects

R99,33
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
caitlynnwilliams

Get to know the seller

Seller avatar
caitlynnwilliams
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
-
Member since
4 months
Number of followers
0
Documents
16
Last sold
-

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions