DARWINISME
‘n Teorie wat die die evolusie van nuwe spesie deur natuurlike seleksie verklaar.
Charles Darwin (1809-1882)
Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie:
Daar is groot variasie onder die nakomelinge van ‘n bevolking.
Sommige besit gewenste eienskappe en sommige nie
As daar verandering in omgewingstoestande is/kompetisie ontstaan
sal organismes met gewenste eienskappe dus oorleef
terwyl organismes met ongewenste eienskappe uitsterf
Organismes wat oorleef, plant voort
en dra dus die alleel vir gewenste eienskappe aan hul nakomelinge oor.
Volgende generasie sal groter verhouding van individue met gewenste eienskappe he
Hoe het darwin the lang nekke van kameelperde verduidelik?
Daar was variasie in die bevolking van kameelperde.
Sommige het lang nekke gehad en sommige het kort nekke gehad.
Meer kameelperd-nakomelinge word geproduseer as wat kan oorleef.
Daar was kompetisie vir kos en die met kort nekke kon nie by kos op die hoër takke van bome kom nie -->
het uitgehonger en gesterf.
Die met lang nekke kon by die kos op hoër takke kom --> oorleef en voortplant.
Die alleel vir lang nekke is toe oorgedra na die volgende generasie van nakomelinge.