KLEDING
Mode
- Die klerestyl wat op ‘n gegewe tyd en plek deur ‘n spesifieke groep mense aanvaar en gedra word.
Styl
- Die spesifieke eienskappe wat een produk anders maak as soortgelyke produkte.
- Word slegs ‘n mode as dit deur groot groep mense gedra word.
Silhoeet
- Buitelyne van jou liggaam/kledingstuk, wat jy van ‘n afstand kan sien, selfs voordat enige detail van die styl sigbaar
is.
Klasieke styl
- Style wat altyd aanvaar word, omdat dit tydloos en smaakvol is.
- Bly vir ‘n lang tyd gewild en meeste mense lyk goed daarin.
- Vb. Jeans, swart pak, eenvoudige t-hemde
Modegrille/Modegiere
- Styl wat deur groot groep mense gedra word. Raak vining gewild, maar verdwyn net so vining as wat dit verskyn
het.
- Mode met baie kort siklus, hou een seisoen
- Vb. Juweliersware, handsakke
Modeneigings
- Rigting waarin mode beweeg.
- Neigings begin, groei, raak gewild, neem geleidelik af
Retrospektiewe mode
- Klere wat style van ‘n vorige era naboots
- Mode-ontwerpers kyk gereeld in na verlede vir inspirasie
Kontemporere mode
- Styl wat deur baie mense aanvaar en gedra word
- In groot hoeveelhede vervaardig & teen lae prys verkoop
Haute couture/hoogmode
- Nuwe unieke en eksklusiewe style wat deur topontwerpers geskep word
- Baie duur & sien op red carpets loop
Vintage klere
, - Oorspronklike antieke/outydse klere. Mense koop dit omdat hul d.m.v hergebruik natuurlike hulpbronne & geld
spaar.
INVLOEDE WAT KONTEMPORERE (HEDENDAAGSE) MODE BEPAAL:
Groot internasionale modevertonings
Retrospektiewe mode
Sosiale & kulturele faktore
- Modeontwerpers kry inspirasie deur sosiale gebeurtenisse soos konklike troues, tv-reekse, films.
- Gewilde mense beinvloed modes, omdat gewone mense selfde wil begin dra.
- SA-ontwerpers: afrosentriese neiging met diere en etniese druk- en kralewerk.
Ekonomiese faktore
- Verbruikersinkomste bepaal wat hulle kan bekostig
Verwordende grense tussen geslagte
- Vrouens het meer manlike klere begin dra
MODESIKLUSSE