Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 11 Wiskunde (WISK) September Vraestel 1 en Memo - 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Grade
A+
Uploaded on
15-09-2025
Written in
2025/2026

Graad 11 Wiskunde September Vraestel 1: Totaal:  60. Inhoud: Algebra Patrone en Rye Funksies en Grafieke Trigonometie Analitiese Meetkunde Waarskynlikheid Statistiek Finansiële Wiskunde Euklidiese Meetkunde Metring (Oppervlakte en Volume) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Show more Read less
Institution
11th Grade

Content preview

Datum: SEPTEMBER 2025
Tyd: 1 ½ URE
Punte: 60
Graad: 11
Vak: WISKUNDE
Vraestel: 1

Naam en Van:


Instruksies en Inligting
1. Hierdie vraestel bestaan uit 4 vrae en ’n totaal van 60 punte.
2. Alle vrae is verpligtend.
3. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik
word.
4. Toon alle nodige berekeninge en stappe. Antwoorde sonder die korrekte bewerkings
kan nie volle punte kry nie.
5. Gebruik ’n nie-programmeerbare, nie-grafiese sakrekenaar waar dit nodig is.
6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
7. Jy mag ’n goedgekeurde wiskunde-instrumentstel gebruik.
8. Rond antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld.
9. Bestuur jou tyd versigtig. Gebruik die puntetoekenning as ’n aanduiding van hoe lank
jy by elke vraag moet spandeer.
10. Skryf netjies en dui jou antwoorde duidelik aan.


Onderwerpe in hierdie vraestel
• Algebra
• Patrone en Rye
• Funksies en Grafieke
• Trigonometie
• Analitiese Meetkunde
• Waarskynlikheid
• Statistiek
• Finansiële Wiskunde
• Euklidiese Meetkunde
• Metring (Oppervlakte en Volume)

Bl 1/6 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 11 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025

, VRAAG 1

1.1 ’n Sekuriteitsmaatskappy gebruik ’n sensorsisteem om indringers op te
spoor. Twee onafhanklike sensors, X en Y, is geïnstalleer – een by die
hoofingang en die ander by die agterhek. Indien iemand indring, is die
waarskynlikheid dat die persoon deur sensor X opgespoor word 0,45 en die
waarskynlikheid dat die persoon deur sensor Y opgespoor word 0,65.

1.1.1 Indien daar ’n indringer is, wat is die waarskynlikheid dat die
indringer deur minstens een sensor opgespoor sal word? (3)

1.1.2 Bepaal die waarskynlikheid dat die indringer glad nie opgespoor
sal word nie. (2)


1.2 By ’n sekere kollege is ’n opname onder 110 studente gedoen oor hul
vakkeuses. Die Venn-diagram toon die resultate van die opname in
terme van:

o Natuurwetenskappe (N)
o Rekeningkunde (R)
o Wiskunde (W)




1.2.1 Wys dat 𝑥 = 8. (2)




Bl 2/6 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 11 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025

Written for

Document information

Uploaded on
September 15, 2025
Number of pages
10
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

R50,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
669
Member since
2 year
Number of followers
194
Documents
769
Last sold
2 days ago
Summaries SA

Summaries SA supplies high quality, downloadable PDF summaries and test papers based on the CAPS curriculum, for grade 4 to 12 students in English and Afrikaans. We cover a wide range of subjects, and all our summaries are textbook-specific.

4,4

71 reviews

5
46
4
13
3
8
2
4
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions