W êr eld gebeu r tenisse
N organiseerde gebeurtenis waar by mense r eg oor die w êr eld betrokke is
Spor t gebeu r tenisse
Sport toerisme- reis met die doel om of sport te gaan kyk of deel te neem- weg van gewone omgewing
Gasheer land- Bied die gebeurtenis aan.
Voor beelde- Olim piese spele grootste ter w êr eld- Fifa sokker toer nooi- 2de gr ootste
Tou r de Fr ance fi ets toer is 3de gr ootste
W im beldon- Tennis toer nooi elke jaar in LONDON
Com r ades m ar athon- W êr eld se gr ootste Ultr a m ar athon- Elke jaar Mei/Ju nie tu ssen
Pieter m ar itzbu r g en Du r ban
Recap:
B innelandse toer ism e- Toer binne eie land
Voor dele:
Ekonom ie- geld in plaaslike gebiede bestee, geld word gebruik om geriewe dienste en infrastruktuur te
onderhou
Mense: Skep werk, skep geleenthede vir klein ondernemings, Mense leer meer oor eie land
Om gew ing Skep bewustheid van natuurlike en kulturele omgewe
B evor der ing van binnelandse Toer ism e
Moedig mense aan om binne eie land te reis
Bemarking
Moedig langer verblyftydperke aan
Sho’t’ left veldtog
Veldtig om binnelandse toerisme te bevorder
Op jeug gemik
Gekenmerk- vermaak, avontuur en natuur
K aarte:
Padkaar te: dui paai aan wat dorpe en stede verbind, dui afstand aan, nuttig vir reistyd
Str aatkaarte: Gee besonderhede van dorpe en stede se straatplanne
Fisiese K aarte: Natuurlik en mensgemaakte fisiese kenmerke van n spesifieke gebeid
Spesialiskaar t: Dui spesifieke , gespesialiseerde inligting soos klimaat of ligging van lughawens en
spoorlyne aan
GPS (Globale posisioner ingstelsel) – Elektronies ontvang van sateliete en gebruik data om kaarte te
maak wat lengtegrade breedte grade en hoogte bo see-spiëel aandui
,Provinsies en hu l hoofstede :
Lim popo- Polokw ane
Noor dw es- Mafi k eng
Gau teng- Johannesbu r g
Mpum alanga- Nelspru it (Mbom bela)
Noor d K aap- K im ber ley
W es K aap- K aapstad
Ooskaap- B isho
Vr ystaat- B loem fontein
K w azu lu - Natal- Pieter m ar itzbu r g
Die veiligheid van toeriste in Suid-Afrika is om die volgende redes belangrik:
o Toerisme genereer inkomste.
o Toerisme skep werk.
o Infrastruktuurontwikkeling.
o Gemeenskapsontwikkeling.
Reisdokumentasie
Toeriste benodig reisdokumente om toegang te verkry tot 'n land vir redes soos sekuriteit, gesondheid, veiligheid en
identifikasie. Hierdie dokumente verskil van land tot land.
Vereiste reisdokumente:
Geldige paspoort
visum
gesondheidsertifikate vir party lande
Geldige paspoort:
'n Paspoort is'n amptelike regeringsdokument wat jou identiteit en nasionaliteit sertifiseer en jou toelaat om na die
buiteland te reis.
Daar is verskillende soorte paspoorte:
o toeristepaspoorte wat uit 32 bladsye bestaan
o maksi-toeristepaspoorte met 48 bladsye vir gereelde reisigers
→ 'n Amptelike paspoort word uitgereik aan iemand wat op amptelike sake internasionaal reis vir die land en is
gewoonlik 'n ander kleur as gewone paspoorte.
→ 'n Diplomatiese paspoort word uitgereik aan iemand wat internasionaal vir amptelike staatsake gaan reis, soos
diplomate en konsuls wanneer hulle na die buiteland gepos word.
→ 'n Tydelike paspoort word uitgereik aan Suid-Afrikaanse burgers wat vir 'n gewone paspoort aansoek gedoen het,
maar dringende moet reis voor die gewone paspoort uitgereik kan word.
Vereistes om 'n paspoort te bekom: Ideniteitsnommer, twee paspoortfotos, vingerafdrukke, n fooi afhanged tiepe
paspoort
Visum:
'n Visum is'n endossement by 'n paspoort wat aandui dat die houer daarvan 'n land mag binnekom, verlaat of vir 'n spesifieke
tydperk daar mag bly. 'n Aansoek vir visum moet gewoonlik gedoen word voor vertrek word aangesien visums selde by
toegangspunte uitgereik word
Voorbeelde van verskillende soorte visums:
o besoekersvisum
o deurgangsvisum
o diplomatieke visum
o hoflikheidsvisum
o amptelike visum.
Vereistes om 'n visum te bekom:
o 'n geldige, aanvaarbare paspoort
Page 2
, o voldoende fondse vir die duur van die verblyf
o n retoerkaartjie of 'n opvolgkaartjie na 'n ander land
o identiteitsfoto's volgens die vereistes van die lande waarvoor aansoek gedoen word oop bladsye in die paspoort volgens
die vereistes van die land
o 'n geelkoorssertifikaat indien die aansoeker gaan reis deur 'n gebied met 'n hoë risiko vir geelkoors
o 'n verklaring en/of dokumentasie wat die doel en duur van die besoek bevestig
Onvoor siende gebeu rtenisse:
-Is dinge wat gebeur sonder enige waarskuwing, soos Aardbewings en natuurrampe
- Negatiew e invloed is: Toerisme/ mens kry seer, Infrastruktuur word beskadig, ekonomiese
daling want alles moet geherstel word, mense verloor werke- as infrastruktuur beskadig is
Landmarkte:Lande waarvandaan meeste van aankomende toeriste met landvervoer arriveer
Lugmarkte: Lande waarvandaan meeste van aankomende toeriste met lugvervoer arriveer
Politieke gebeurtenisse: G8- beraad- hierdie is die regerings van 8 van die sterkste ekonomieë wat bymekaar
kom: Frankryk, Amerika (VSA) Verenigde koningkryk, Rusland, Duitsland, Japan, Italiee, Kanada.
- G 20 Beraad word 2025 in Suid Afrika gehou 19 van die voorste en ontwikkelde lande, asook Afrika
Unie en Europese Unie.
- Die doel: om internasionale ekonomiese Stabiliteit te verseker.
- Waar: Kaapstad
- Groot ekonomie wat nie bywoon 2025 nie: Ministers van Amerika, China, Japan, Indieë en Kanada/
woon nie by nie
- Voordeel: Geld kom in- ekonomie versterk, werkloosheid verminder, Infrastruktuur verminder
- Nadeel: Word by mouth- Mense sê vir ander mense dit was dalk ongerieflik- verloor toeriste
Cop 27: Klimaatsverandering, is n konferensie oor klimaat, Konferensie van Partye (conference of the parties) ,
wil klimaatsverandering handhaaf
SAT- Suid Afrika Toerisme: Bemark Suid- Afrika, aan internasionale en plaaslike toeriste, om toerisme groei te
verhoog, om volhoubare toerisme te onwikkel , soos Sho’t left, Visit
Handelskou : geleentheid waar. Mense en besighede in toerisme bymekaar kom om hul produkte of dienste te
adverteer
• Attraksie: Iets wat n toeris graag wil sien of doen wanneer hulle n plek besoek .
• Ikoon: is n bekend en uniek, wat regoor die wêreld herken word; verteenwoordig n land of stad en is n
simbool van daai land.
Ikone:
• Redes waarom attraksie ikone word: UNESCO verklaar wêrelderfenisrerreine as ikone a.g.v hulle spesiale
kulturele of fisiese belang.
The dome of the rock (koepel van rots) , Jerusalem, Israel.
Page 3