• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 26 pages
Summary

Summary Smart summaries : Your key to easy studying.

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 26 pages

Well-structured and easy-to-understand summaries that save you time and help you study smarter, not harder. Goed gestruktureerde en maklik verstaanbare opsommings wat jou tyd spaar en jou help om slimmer, nie harder, te leer nie.

Content preview

Verbruikers
Dle entrepreneur:
• Het n idee en sien n behoefte van n sekere produk vir n sekere teikenmark
Hy skakel die idee om na n suksevolle en winsgewende besigheidsgeleentheid

Doen eers navorsing voerdat geld in die idee bele word oor=
o Die teikenmark en prys wat hul bereid is om te betaal
o Tipe bedryf waarvan die produk sal deel uitmaak
o Hoe bemarking gedoen sal word

Doen gereelde marknavoring om =
 Nuwe inligting te versamel
 Om seker te maak die produkte aan die mark se behoeftes voorsien
 Om seker te maak dat dit teen n mededingende prys verkoop word

Vereistes van n winsgewende & suksesvolle besigheidsgeleentheid
1. passievolle entrepreneur
→ Sal bepaal hoe personeel behandel word
→ Bepaal hoeveel tyd hy aan sy besigheid bestee
2.Identifisering van die teikenmark
→ Hoe groot is die teikenmark
→ Wie is die teikenmark
3. beste produk of diens
→ Voldoen die produk aan behoeftes
→ Is dit teen n bekostigbare prys voorgestel
4. mededingende voordeel
→ Moet unieke eienskappe he
→ Moet aan n hoe gehalte produk teen n bekostigbare prys voorsien
word
5.aanvaarbare verkoepaprys
→ Verkoopsprys=kosprys + bedryfskostes + wins
→ Beste pryse !!!!
6.Korrekte ligging
→ Waar diens vervaardig word
→ Gerief, veiligheid en toeganklik wees
7.Besigheids idee is getoets
→ Gebruik mense uit jou teiken mark om jou produkte te toets
8.aanvangsfinansiering is beskikbaar
→ Die kapitaal wat benodig word om winste te maak




Formulering van die idee:

 Om moontlike uitdagings en sterkpunte te identifiseer
 Om realistiese besluite te neem
 Om n suksesvolle besigheid te bedryf

,Komponente van n besigheid:
1. Inligting oor besigheid
2. Produksie plan
3. Bemarkings plan
4. Finansiele plan
5. Bestuurs plan
6. SWOT Analise
7. Beskerm Idee




Produksie spesifikasies
 Voorkoms= grootte, oorsig, kleur
 Grondstowwe= wat gebruik word om produk te vervaardig
 Vervaardigings proses= Toerustig benodig
 Inligting oor verpakkings


Keuse oor geskikte produkte:
1. Beskikbaarheid van menslike vaardighede:
Leer self nuwe vaardighede aan
Stel op geleide personeel aan
• Tiepe werkers- Geskoolde, half geskoolde en ongeskoolde
Eienskappe van n goeie werker
• Hardwerkend, kreatief, self gemotiveerd
Koste om in gedagte te hou met in diensneming van nuwe werker:
• Lone/ Salarisse: word deur ondervinding en vaardighede bepaal
• Werkloosheidversekeringsfonds: die werkgewer moet 1% van die werkenemer se bruto
salaris aan WVF betaal

SEKTRORALE ONDERRIG EN Opleidingsowerhede.(Seta) –

2

, die werkgewer moet 1% van die werker se bruto salaris / loon aan die betrokke SETA
betaal.
Lopende betaal stelsel LBS
 'n 12de van die geskatte jaarlikse belasting moet van die werker se salaris afgetrek word,
voordat die werk betaal word.

BESKIKBAARHEID VAN WERKERS:
→ Belangrik om die mees geskikte persoon vir die werk te soek
→ Die persoon moet aan al die nodige vaardighede en kennis voldoen
→ Werkers moet die salaris / loon wat hul aangebied word, aanvaar

2.Finansiele hulpbronne
+ Aanvangkoste
→ Registrasie fooie
→ Besigheidslisensie
Huurdeposito

Bedryfskoster
→ Salarisse/lone
→ Telefoonrekening
→ Water en elektrisiteit

3. Aantrekkings krag vir verbruikers
→ Voorkoms
→ Aanrakings krag
→ Smaak

4.Beskikbare werkspasie
→ Hoeveel mense word aangestel
→ Sakeperseel word oorweeg namate de besigheid groei
Meeste entrepreneurs bedryf hul besighede aanvanklik vanuit hul huise

5.Beskikbare grondstouwe
→ Maak van plaaslike grondstowee gebruik
→ Baie goeie verhoudings met verskaffers op
→ Gebruik grondstowwe van hoë gehalte

Faktore wat doeltreffende produksie beinvloed

Faktore om in ag te neem=
1. Beplanning
* Produksie doelwitte
→ Produkte wat die besigheid wil verskaf
→ Geskikte plek waar vervaardiging kan plaasvind
Produksiebeplanning
→ Datum waarop produk gelewer word
→ Werkskedule van elke werker

Produksie koste
→ Berekeninge van verkoopspryse en Berekeninge van presiese produksiekoste

3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 11, 2025
Number of pages
26
Written in
2025/2026
Type
Summary
R130,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions