BEHUISING & INTERIEUR
Huurder – Persoon wat woonstel/huis huur.
Verhuurder – Eienaar wat eiendom uitverhuur.
Huurkontrak/ Huurooreenkoms – wetlike dokument wat deur huurder &
verhuurder (en getuies) onderteken is.
Regspersoon – ‘n Groep mense (huiseienaarsvereniging) beheer,
administreer en bestuur ‘n deeltitel eiendomskompleks. Elk eienaar in
deeltitel eiendomskompleks is ‘n lid.
Faktore wat in ag geneem geneem word wanneer daar besluit word om
te huur,koop of bou:
Finansies beskikbaar
Grootte van gesin
Stadium in lewenssiklus
Ligging
Leefstyl v gesin
3 Opsies om huisvesting te verkry:
Huur Koop Bou
Tussen huurder & Tussen koper & verkoper Tussen grondeienaar &
verhuurder Groot finansiele besluit bouer
Met/Sonder meubels Goeie belegging oor jare As erf besit, kan op bou
Huurder betaal Raadpleeg koerante & Bouplan moet pas by jou
elke maand ‘n eiendomsagente leefstyl
vasgestelde Besigtig verskeie eiendomme Stappe om te volg as jy
bedrag huurgeld Daar is 2 tipes behuising om v wil bou:
aan verhuurder, te kies:(deeltitel & voltitel) - Argitek/tekenaar stel
om eiendom te Ondersoek elk voor besluit om huisplan op
kan bewoon. (def) huis te koop: - Huisplan moet eers
As huurkontrak - Finansies beskikbaar goedkeuring kry deur
geteken word, het - Gesinsbehoeftes munisipaliteit
huurder & - Ligging - Kies bouer wat geregistreer
verhuurder tydens - Toestand vd eiendom is by NHBRR
kontrak, wetlike (geute,dak,mure ens.) - Kry ‘n lening vd bou van
regte & - Sekuriteitskenmerke (diefwering, huis
verantwoordelikhede. alarmstelsel, hekke) - Bouinspekteurs kom
Eiendom deur inspekteer gereeld bouwer
huiseienaar & - As voltooid huis moet by
eiendomsagente NHBRR geregistreer wees
adverteer op sosiale
media, koerante ens.
Huur Koop Bou
Voordele Voordele Voordele
Meer bekostigbaar as koop/bou Eiendom kan as sekuriteit v lening Eienaarbouer kan met goeie
Maandelikse uitgawe minder gebruik word beplanning dit goedkoper bou as
Huurgeld vasgestel v bepaalde Goeie belegging (waarde ), kan om te koop
tydperk weer verkoop/uitverhuur word v Huisontwerp moet pas by
, Betaal geen versekering op wins eienaarbehoeftes
eiendom Eienaar het gevoel v trots & Belegging
Betaal geen eiendomsbelasting veiligheid Kan nuutste ontwerpe & tegnologie
Nie verantwoordelik v Eiendom kan aan familielede kies
instandhouding bemaak word Bou soos geld beskikbaar is
Goeie area kan later verkoopprys
verhoog
Huur Koop Bou
Nadele Nadele Nadele
Geen belegging Duurder om te koop as te huur Risiko v swak ontwerp
Geen groei in bates, Verband-terugbetaling as Duurder as om huis aan te koop
inkomste,besittings huurgeld Spanning as bouwerk vertraag
Huurtydperk is onseker Eienaar verantwoordelik v word
Huurgeld verhoog jaarliks instandhouding Bestuur v bouprojek kan
Geen struktuele verandering aan Beperk beweeglikheid ingewikkeld wees
eiendom Slegte belegging as woonbuurt Nuwe tuin is baie duur
Moeilik om geskikte eiendom te kry agteruitgaan Eiendomsbelasting + diensgelde
Huurder moet kontrakvoowaardes Eiendom verkoop – aan munisipaliteit betaal word
nakom kapitaalwinsbelasting betaal
Nie as sekuriteit v banklenings Kan strukturele veranderings
gebruik doen as daar goedkeuring deur
munisipaliteit vekry is
Verborge kostes - uitgawes wat normaalweg nie in koopprys ingesluit is nie en die
koper neem dit nie altyd in ag nie.
Heffing - ‘n maandelikse bedrag wat aan regspersoon betaal word vir die onderhoud &
instandhouding vd geboue vd kompleks, gemeenskaplike areas en sekuriteitverskaffing.
Lening - geld wat koper by bank leen om eiendom te koop. Word oor vasgestelde
tydperk in maandelikse paaiemente met rente terugbetaal.
Rente - ekstra kostes wat die bank jou vra omdat jy geld by hulle leen.
Aanbod om te koop – ‘n dokument waar die koper ‘n aanbod aan verkoper maak en
waar die terme en voorwaardes vd koop en verkoop van die eiendom insluit.
As eiendom wil koop, is daar 2 hooftipes behuising om v te kies:
Voltitel-eienaarskap – koper is wettige eienaar vd hele eiendom wat grond &
geboue/strukture daarop insluit. Bv. Vrystaande huis met sy eie private erf
Deeltitel-eienaarskap – koper is wettige eienaar v ‘n eenheid v ‘n
behuisingskompleks, maar gemeenskaplike areas (trappe, gange, swembad, tuine)
word met ander gedeel (gesamentlike besit). Bv. Woonstel in woonstelblok & Huis in
sekuriteitskompleks
Verskille tussen:
Voltitel-eienaarskap Deeltitel-eienaarskap