Eenheid 14. Burgerskap en
verantwoordelikhede
Eenheid 14.1 Die rolle van burgers
Die betekenis van burgerskap
Burgerskap kan gedifinieer word as n wetlike status of verhouding tussen n individu
en n land waarby elk geregtig is op spesifieke wetlike regte of pligte.
Regte van burgers
Die handves van menseregte is van toepassing op elke burger van Suid-Afrika.
Eiendom
Privaatheid
Respek/waardigheid
Vryheid van spraak en uitdrukking
Die reg om te stem
Vryheid van denke en geloof
Gelykheid
Verantwoordelikhede van burgers
Reg Verantwoordelikheid
Vryheid van spraak en uitdrukkig Vermy haatspraak, verspreiding
van leuens en belediging van
ander
Gelykheid Behandel elke ander persoon
gelyk en met respek.
Repek/waardigheid Behandel ander mense met
respek waardigheid. Groet hulle
hartlik en praat hoflik met hulle.
Onderwys Woon gereeld skool by, leer en
werk hard.
Veiligheid/sekuriteit en Moenie ander seer maak,
beskerming van lewe intimideer of boelie nie.
Eie eiendom Respekteer ander se eiendom,
beskerm beide privaat en publieke
eiendom.
Vryheid van denke en geloof Respekteer ander se opinies en
, oortuigings en dis hulle reg om dit
uit te spreek.
Die rolle van burgers
Die basiese verpligtinge as individu sluit in, respek samewerking en deelname.
Hier volg n paar rolle wat individue as verantwoordelike burger kan aanneem:
Professionele persone:
Gesondheidswerkers soos dokters, verpleegsters, arbeidsterapeute ens moet
n jaar verpligte gemeenskapsdiens lewer, voordat hul kan registreer by hul
professionele raad.
Sommige professionele persone soos prokureurs doen pro bono werk waar
hul hul dienste gratis aanbied vir werklose persone.
Individue:
Gee hulle tyd, bv die jong studente wat gehelp het om die boeke van die
biblioteek van die Universiteit van kaapstap te red na die verwoestende
brande.
Raak betrokke deur goeie dade vir mense te doen wat dit nodig het, soos om
inkopies vir ouer persone te doen.
Neem deel aan fondsinsamelings.
Eenheid 14.2 konsepte van besigheids
gemeenskappe
Die betekenis van besigheidsburgerskap
Besigheidsburgerskap word normaalweg gesien as korporatief wat beteken dat alle
besighede verantwoordelik moet wees en betekenisvolle bydraes tot die
gemeenskap moet bring.
Redes waarom besighede betrokke moet raak by sosiale
programme
Besighede wil beleggers en kliente lok.
Besighede moet voldoen aan wette soos BBSEB(No. 53 van 2003)
Internationale eise en invloede
Programme kan gemeenskappe help ophef en sosio-ekonomiese kwessies
aanspreek.
Die vestiging van sosiale netwerke in gemeenskappe sal sosiale intergrasie
vermeerder.