Eenheid 6.1
Eenmansaak
Die eenvoudigste vorm van eienaarskap waar n individu verantwoordelik is vir die
stigting en bestuur van die besigheid.
Kenmerke van n eenmansaak
dis n besigheid wat besit en bestuur word deur een persoon.
Die bates en winste van die besigheid behoort aan die eienaar.
Wetlik is daar geen onderskeid tussen die besigheid en die individu wat dit
besit nie.
Die besigheid betaal nie belasting nie, maar die eienaar word in sy private
hoedanigheid belas.
Voordele van n eenmansaak
Die eienaar kan enige tyd begin om sake te doen.
Besighede word bedryf soos dit die eienaar pas.

Die besigheid nodig min kapitaal om te begin.
Nadele van n eenmansaak
Die eienaar het slegs sy eie vaardighede, tyd en energie om by te dra vir die
besigheid.
Die besigheid kan nie voortbestaan indien die eienaar sterf op aftree nie.
Kontantvloei is dikwels n probleem.
Groei van die besigheid word beperk agv beperkte kapitaal.
Vennootskap
word besit en beheer deur twee of meer individue wat ooreengekom het om n
besigheid te stig en te bestuur.
Kenmerke van n vennootskap
n Vennootskap is n ooreenkoms tussen twee of meer persone.
Elke vennoot dra by tot die vennootskap bv, vaardighede, hulpbronne of geld.
Winste en verliese word gedeel tussen die vennote volgens die
vennootskapsooreenkoms.
Vennootskappe het nie regspersoonlikheid nie. Dit beteken hulle betaal
belasting in hul persoonlike hoedanigheid.
,Voordele van n vennootskap
, Alle vennote dra by tot die besigheid en verantwoordelikhede word tussen
hulle gedeel.
Probleme kan gesamentlik gedeel word tussen hulle.
n Vennootskap kan maklik gestig word.
Die vennote voeg hul kennis en vaardighede saam en neem daarom kollektief
die beste besluite.
Nadele van n vennootskap
Vennote stem nie altyd saam nie en daarom kan dit die besluitneming
vertraag.
Vennootskappe moet ontbind as een sterf of aftree.
Vennootskap het onbeperkte aanspreeklikheid, daarom is al die vennote
aanspreeklik vir die skulde indien die besigheid insolvent raak.
Winste moet met almal gedeel word.
Beslote korporasie
n Opsionele assosiasie van een of meer persone, nie meer as 10 nie, wat
kwalifiseer vir lidmaatskap in terme van wet 69 van 1984 om inlywing daarvan te
verseker.
Kenmerke van n beslote korporasie
Geskik vir klein- en medium besighede.
BK’s is regspersone (regsentiteit), wat impliseer dat dit beskik oor wetlike
regte en verantwoordelikhede.
Dit kan bestaan uit n minimum van een n maksimum van 10 lede met n
gemeenskaplike doel.
Die naam eindig met die afkorting BK.
Voordele van n beslote korporasie
Daar is minder wetlike vereistes, bv die ouditering van finansiele state en
algemene jaarvergaderings.