Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary Opsommings oor Graad 11 Eenheid 4 se besigheidstudies

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

Om met die hele handoek te sit en te probeer leer het my altyd bang gemaak. Hierdie notas wat ek gemaak het, is al wat ek uit geleer het om n 90% vir besigheidstudies te kry.

Content preview

Eenheid 4.1 Impak van kontemporere
kwessies op die besigheid
1.Lae inkomste vlakke:
 Suid-Afrika het een van die mees skeef getrekde inkomste profiele in die
wereld.
 Dis die verskil tussen n hoe salaris en n lae salaris.

Impak/ nadele van lae inkomste vlakke
 Baie Suid-Afrikaners leef in armoede wat hul koopkrag beinvloed.
 Omdat die koopkrag van verbruikers beperk is, beperk dit groei en vooruitgang
van besighede.
 Verbruikers is meer geneig om geld te spandeer op goedkoper produkte.

2.Inflasie:
 Verwys na algemene styging van pryse en daling van koopkrag van geld.
 Stygende inflasie veroorsaak dat die koopkrag van verbruikers verminder
omdat hulle besteebare inkomste verminder het.

Impak van inflasie op besighede
 Daar sal n afname wees in verkope omdat verbruikers minder bestee aan
goedere.
 Besighede sal minder kan spandeer aan die produksie van goedere omdat
koste van grondstowwe gestyg het.
 N afname in verkoopsyfers kan daartoe lei dat besighede koste besparende
modelle moet implimenteer.

3.Sosiale, kulturele en demografiese kwessies:
 Die bevolking van n land moet gekenmerk word deur hul ouderdom, ras en
geslag.
 Suid-Afrika het n diverse bevolking wat gekenmerk word.

Impak van sosiale, kulturele en demografiese kwessies
op besighede
 Die diverse aard van bevolking van n land het n impak op besighede.
 Besighede moet probeer om die voorkeure van die diverse verbruikers groepe
te akkomodeer sodat verkope kan verhoog.
 Besighede moet ook tred hou met die nuutste tentense van die verskillende
industriee sodat hul hul mark aandeel kan vergroot.

, 4.Ekonomiese misdaad;
 Witbroodjie misdaad sluit in: krimmenele aktiwiteite soos onwettige gebruik
van geld wat nie aan n persoon hoort nie en geld wat deur ongemagtige
besigheidsaktiwiteite bekom word.

Impak van ekonomiese misdaad op besighede
 Diesfstal van besigheidswinste dmv bedrog en misleiding lei tot n afname in
wins.
 Besighede moet geld spandeer op die installering van additionele
sekuriteitsmaatreels.

4.1 Etiese wangedrag
 Gebeur binne die besigheid en bring verskeie bedrygings en uitdagings
daarmee.
 Eties beteken goeie waardes
 Etiese wangedrag is wanneer werknemers se gedrag nie ooreenstem met die
besigheid se doelwitte nie.

Tipes etiese wangedrag
4.1.1 Seksuele teistering
 Sluit alle onwelkome en ongewenste optrede van n seksuele aard
teenoor n ander mens.
 Veroorsaak ongemak vir die slagoffer.
 Die slagoffer kan dan nie op die werk fokus nie.

4.1.2 Korrupsie
 Verwys na enige daad van oneerlikheid soos omkopery en diefstal.
 Gebeur wanneer twee partye n onwettige ooreenkoms aangaan wat
beide bevoordeel.

4.1.3 Wanbestuur van fondse
 Verkeerde gebruik van geld.
 Die persoon ignoreer die wet en finansiele beleidsriglyne.
 Die meeste sake teen wanbestuur van fondse sluit vorm van
nalatigheid aan die kant van die skuldige in.

Impak van etiese wangedrag op bestuur
 Sluit in oneerlike aktiwiteite waarin n persoon nie in die besigheid se belang op
tree nie.
 Die werknemer misbruik sy posisie vir eie geldlike gewin.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 31, 2025
Number of pages
7
Written in
2024/2025
Type
Summary
R133,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
47
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions