Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Opsommings oor Graad 11 Eenheid 3 se Besigheidstudies

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Om met die hele handoek te sit en te probeer leer het my altyd bang gemaak. Hierdie notas wat ek gemaak het, is al wat ek uit geleer het om n 90% vir besigheidstudies te kry.

Content preview

Eenheid 3.1 Maniere waarop besighede kan
aanpas by die besigheidsomgewings
1.Inligtingsbestuur
 Besighede moet effektiewe inligtingsbestuurstelsels implimenteer.
 Inligting moet bekom word om effektief gebruik te word vir besluitneming.
 Groot bedrae geld moet bestee word om IKT sisteme te bekom om
besigheidsbedrywighede op datum te hou.
 Moderne IT oplossings stel besighede instaat om verbruikers se behoeftes
meer effektief aan te spreek.
 Besighede kan voordeel kry deur n verhoogde mark aandeel en verhoging in
winsgewindheid.

2.Strategiese reaksie
 Dis die wyse waarop besighede reageer op uitdagings van interne en eksterne
omgewings deur planne in plek te stel.
 Bestuur moet strategiese reaksies ontwikkel vir verskeie uitdagings.
 Besighede moet n duidelike begrip he van elke belanghebbende se standpunt
en vereistes.
 Besighede moet bewus wees van baie nuwe mededingers in die mark en die
nodige strategiee om reaksies te maak op hulle.

3.1 Samesmeltings
 Twee maatskappye met ooreenkoms nuwe besigheid vorm.
 Besighede wat saam gesmelt is, deel hulle hulpbronne en dit lei tot groei en
volhoubaarheid.
 As dit n publieke maatskappy is, sal die aandeelhouers hul aandele omskakel
in ekwiwalente waarde.

3.2 Oorname
 Kom voor wanneer een besigheid beheer oorneem van n ander besigheid
deur die meerderheid eienaarskap van sy aandele

3.3 Verkrygings
 Een besigheid n ander een koop met n prys ooreen gekom.
 Die besigheid wat verkry is, gaan dikwels voort om te funksioneer as n filiaal
van die houer maatskappy.

3.4 Alliansies
 Ooreenskap tussen besighede met gemeenskaplike visies wat saamwerk tot
voordeel van almal.

,  Organisasies met n gemeenskaplike belangstelling.

Praktiese voorbeelde :
Vodaphone en mannesman samesmelting
Vodacom en nerotel oorname
MTV en afrifrost verkryging

Direkte invloed op die omgewing en sosiale
verantwoordelikheid
 Besighede moet alternatiewe omgewingsvriendelike produksietegnieke
ondersoek en n bewustheid van die omgewing skep.
 Besighede kan met ander saam werk en met die regering om die omgewing te
beskerm deur bewaring en korrekte benutting daarvan.
 Besighede moet ook volhoubare KMI programme implimenteer om die
gemeenskappe, waarbinne hul funksioneer, te verbeteer.

Eenheid 3.3 Invloedwereing, netwerkvorming
en magsverhoudings
Invloedwerwing:
Georganiseerde proses waar individue, besighede en organisasies gebruik om
regeringsbeleid te verander.

Redes waarom besighede invloedwerwing gebruik:
 Besighede gebruik invloedwerwing om wette soos kinderarbeidwette, wette
oor skoon lug en water asook munisipale regulasies te verander.
 Invloedwerwing is tot voordeel van n saak en bou vertroue by die publiek.
 Die doelwit van invloedwerwingsgroepe is belangrik en kan n verskil maak
deur oplossings te bied vir besigheidsuitdagings.

Tipes invloedwerwing
1.Verkansing teen inflasie
 Metode wat besighede gebruik om die risiko te probeer verminder as hul
onseker voel oor moontlike prysverhogings
 Besighede gebruik verkansing om hul finansiele beleggings te beskerm deur
die risiko te versprei.
 Hulle kan verkans teen inflasie deur hul surplus bates te bele in kontantbates
met n intrinsieke waarde soos olie, goud en eiendom.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 31, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary
R133,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
47
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions