Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Opsommings oor Graad 11 Eenheid 2 se Besigheidstudies

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Om met die hele handoek te sit en te probeer leer het my altyd bang gemaak. Hierdie notas wat ek gemaak het, is al wat ek uit geleer het om n 90% vir besigheidstudies te kry.

Content preview

Eenheid 2.1 uitdagings in die mikro
omgewing
1.Moeilike werknemers
 Dis diegene wat nie die visie, missiestelling en doelwitte van die besigheid
ondersteun nie. Hul aksies kan lei tot konflik wat spangees breek.
 Werkers wat heeltyd kla oor stelsels en prosesse.
 Werknemers wat lui is mag lui tot vertragings en spertye wat nie gehaal word
nie.

2.Onopgeleide werknemers
 As werknemers nie opgelei is nie, voldoen dit nie aan die besigheid se
standaarde nie.

3.Gebrek aan visie en missie
 Beteken dat bestuur en werknemers se doelwitte verskil.
 Dit lei tot konflik.
 Besighede sal nie instaat wees om hulpbronne effektief aan te wend nie.

4.Gebrek aan voldoende bestuursvaardighede
 n Bestuurder sonder enige vaardighede sal nie kan lei en rigting gee nie.
 Dit sal daardie lei dat die besigheid nie hul doelwitte kan bereik nie.
 As die departemente swak bestuur word, sal hulpbronne vermors word.

5.Vakbonde
 Gestig om die belange en regte van hul lede in die werksplek te beskerm.
 Sommige vakbonde stel soms onbillike eise aan besighede, wat spanning
veroorsaak.

6.Stakings en sloerstakings
 Word deur vakbonde gereel
 As verskille tussen besighede en vakbonde nie afgele word nie, vind stakings
plaas.
 Stakings is mense wat om te gaan werk totdat daar vir hul geluister word.
 Sloerstakings is as mense normaalweg aantree vir werk, maar aspris stadiger
werk.

, Eenheid 2.2 Uitdagings in die mark omgewing
1.Mededing
 Verwys na besighede wat dieselfde produk of dienste lewer.
 As jou mededinger se gehalte beter is verloor jy jou kliente.
 Verhoogde mededinging dwing besighede om pryse te verlaag wat meebring
dat die winsmarge verlaag.

2.Voorraad tekorte by verskaffers
 Elke besigheid benodig grondstowwe vir produksie van goedere en dienste.
 Besighede is afhanklik van verskaffers.
 As verskaffers nie instaat is om grondstowwe teen regte pryse te lewer nie.

3.Veranderinge in verbruikersdrag
 Ekonomiese toestande of mode-neigings kan veroorsaak dat verbruikers se
smaak verander, wat mag lei tot lae verkope.
 Besighede sal gevolglik beter bemarking moet doen.
 Veranderinge in verbruikersvoorkeure kan lei tot verandering van voorrade
met gevolglike daling in winsmarge.
 Besighede moet voordurend verbruikers voorkeure navors om goedere en
dienste te verskaf wat verbuikers nodig het.

4.Demografie
 Statistiek van bevolking soos geslag, ouderdom, ras en vlak van opvoeding en
vlak van inkomste.
 Die uitdagings wat besighede ervaar is dat die demografiese kenmerke van
die verbruikers voordurend verander.
 Wanneer baie mense emigreer, lei dit tot n afname in die aantal verbruikers
asook geskoolde aantal werkers.

5.Psisiografie
 Verwys na verbruikers se leefstyl en gedrag, sluit hul voorkeure,
belangstellings en begeertes in.
 Besighede moet bewus wees van hul verbruikers se gedrag.

6.Sosio- kulturele faktore
 Sluit in taal, inkomste vlakke en voorkeure geassosieer met hul kultuur.
 Dit affekteer produklyne en bemarkingsveldtogte.
 Besighede moet seker maak dat hul bemarkingsveldtogte nie aanstoot gee
nie.
 Sosio- kulturele faktore het n impak op die mark omgewing.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 31, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary
R109,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
47
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions