Maatskappye
n Maatskappy is n ondernemingsvorm wat gestig word deur n vereniging van persone met n
gemeenskaplike doelwit om wins te maak as n afsonderlike wetlike entiteit met sy eie
regspersoonlikheid volgens die Parlementere wet naamlik die Maatskappywet nr.71 van 2008.
Eie regspersoonlikheid:
Die maatskappy word volgens wet as n persoon beskou. Dit kan in sy eie naam kontrakte sluit,
geregtelike stappe aangang en gedagvaar word.
Jy moet registreer vir regspersoonlikheid.
Registreer:
KMIE; CPIC. Kommissie vir Maatskappye en intellektuele Eiendom
Naam:
Beperk (BPK) (LTD)
Akte van inlywing:
Dit is die dokument wat nodig is om die maatskappy te vorm. Hierdie dokument sit die basiese
reels uiteen hoe die maatskappy bedryf moet word.
Kontinuiteit:
Onbeperk
Kontrakte:
Selfstandige kontraktuele bevoegdheid.
Bates en wins:
Eiendom van maatskappy. Behoort aan die maatskappy.
Aanspreeklikheid:
Beperk. Die maatskappy is self aanspreeklik vir sy skuld en sy aandeelhouers kan geensins
daarvoor aanspreeklik gehou word nie.
, Eienaarskap
(bestuur en eienaarskap is geskei)
Eienaars:
Porsies van besit word aandele genoem. (kapitaal word in aandele verdeel)
As jy n aandeel besit word jy n aandeelhouer genoem.
Aandele
Aandelesertifikaat:
As jy n aandeel koop, kry jy n aandelesertifikaat. Uitgereik aan die aandeelhouers as bewys van
eienaarskap van n sekere hoeveelheid aandele.
Aandeleregister:
n Maatskappy moet in n aandeleregister rekord hou van die aandeelhouers en van vergaderings
in aandeelhoudings.
JSE:
Johannesburg Stock Exchange. Die JSE verskaf n diens om die verkopers en die potensiele
kopers van aandele in openbare maatskappye bymekaar te bring.
Indien n persoon aandele wat hy in n openbare maatskappy besit, wil verkoop, sal hy n JSB-
makelaar nader wat die aandele teen n bepaalde prys of n reeks pryse wil adverteer.
Gemagtige aandelekapitaal
Dis die maksimum hoeveelheid aandele wat jy mag uitreik. Maksimum getal aandele wat in die
maatskappye verkoop kan word.
Uitgereikte aandelekapitaal
Dis die aantal aandele wat werklik uitgereik is. Hoeveelheid aandele wat aan die publiek verkoop
is.
Onuitgereikte aandelekapitaal
Aantal aandele wat nie uitgereik is nie.
Uitreikprys
JSE besluit dit. Na die stigting van n maatskappy kan die direkteure besluit om nuwe aandele uit
te reik in terme van die akte van inlywing. Die direkteure moet verseker op n bilike prys.