• Biotiese potensiaal – die vermoë van 'n spesie om • Bevolking – groep individue van 1 spesie wat ‘n bevolking bepaal
teen 'n gegewe koers voort te plant. in 'n sekere geografiese gebied woon wat
• Hoër biotiese potensiaal – reproduseer vinniger kruis en vrugbare nageslag produseer. Nataliteit
met meer nageslag.
• Laer biotiese potensiaal – reproduseer stadiger met • Geboortesyfer = aantal geboortes gedurende
minder nageslag. 'n tydperk ÷ gemiddelde bevolking.
• Omgewingsweerstand –krag wat biotiese • Maksimum nataliteit - die aantal geboortes
potensiaal teenwerk. moontlik onder ideale omstandighede.
• Gerealiseerde nataliteit - die werklike aantal
geboortes in 'n sekere tyd.
Logistiese en geometriese groeikrommes O9:
•
• Sample
J-kromme – eksponensiële/ geometriese groei van
bevolking.
S-kromme (sigmoïed) – 'n plato word bereik waar
eksponensiële groei stop.
Bevolkingsekologie
(A)
Mortaliteit
•
•
Mortaliteit = die aantal sterftes gedurende ‘n
tydperk ÷ gemiddelde bevolking.
Word beïnvloed deur hongersnood, epidemies
en pandemies, besoedeling en predatore.
•
•
Summaries after sample
Dravermoë
Maksimum aantal individue van 'n spesie wat die
omgewing kan ondersteun.
Positiewe versnellingsfase - biotiese potensiaal van
Werklike sensus
• Die Suid-Afrikaanse regering neem elke paar jaar
'n sensus om dienste te beplan en te verskaf. •
Immigrasie
Wanneer nuwe individue by 'n bevolking
aansluit.
die spesie is hoog.
• Verhoog die grootte van 'n bevolking.
• Logaritmiese fase - skerp styging in die aantal selle.
• Negatiewe versnellingsfase - groeitempo neem af. Ander metodes om
• Dravermoë - plato word bereik. bevolkings te tel Emigrasie
• Radio-opsporing en radioaktiewe • Wanneer individue 'n bevolking verlaat.
Skatting van bevolkingsgrootte en -digtheid opspoorders. • Verminder die grootte van 'n bevolking.
• Skattings gebaseer op spore, vere, mis
• Die merkherwinningsmetode - diere word gevang, met of geluide.
merkers/kleurstof gemerk, dan vrygelaat en weer gevang. • Bereken bevolkingsdigtheid.
Fluktuasies
• Steekproefpersele - 'n groot area word in gelyke blokke
• Bevolkingsgrootte is nie stabiel nie.
verdeel om plant bevolkingsgrootte te skat.
GR11 LW S3:O9 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
, Sample
Summaries after sample