• Stel suurstof vry – word benodig vir asemhaling Energieproduksie
en sellulêre respirasie.
• Fotosintese is die proses waardeur
• Plante bind CO2 – voorkom opbou van CO2 wat
plante sonligenergie in suiker omskakel.
tot aardverwarming bydra.
O4:
Faktore wat die tempo van Energietransformasie:
Die proses van fotosintese
fotosintese beïnvloed fotosintese (A)
• Vereis CO2, H2O, ligenergie, chlorofil en
•
•
•
•
Sample
Meer lig = meer fotosintese.
Meer CO2 = hoër tempo van fotosintetiese.
Optimale temp. vir die meeste plante = 10-30°C.
Meer water = meer fotosintese.
ensieme in plantselle.
• Ligfase/ligafhanklike fase:
- Kom binne die grana voor en benodig lig.
- Chlorofil vang ligenergie vas – van die
energie word gebruik om die energiedraer
Summaries after sample Vorming en stoor van (ATP – adenosientrifosfaat) te vorm.
- Sommige energie verdeel watermolekules –
voedsel in chloroplaste vorm geaktiveerde waterstof en suurstof.
• Blaaraanpassings:
- Groot oppervlakte. • Donkerfase/ligonafhanklike fase:
- Deurskynende epidermis. - Kom voor in die stroma en het nie lig nodig
- Onderste epidermis het talle huidmondjies. nie.
- Baie ruimtes in die sponsmesofil. - CO2 kombineer met geaktiveerde waterstof
- Palissadelaag in mesofil is vertikaal op die – vorm glukose.
blaar se oppervlak. - Vereis die geaktiveerde waterstofatome en
die ATP van die ligfase.
• Chloroplast kenmerke:
- Dubbele membraan.
- Chlorofil.
- Stroma.
- Tilakoïede.
- Grana.
GR11 LW S2:O4 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
, Die nefron Waarom uitskeiding nodig is
Die struktuur van die nefron • Uitskeiding is die regulering, vervoer en verwydering
van giftige afvalprodukte.
• Nefron – funksionele eenheid van nier wat bloed filtreer. • Dit voorkom dat selle verkeerd funksioneer en sterf.
• Bowman se kapsel - sakkie aan die een kant van die buis
van die nefron.
• Dit omring die glomerulus.
• Bowman se kapsel en glomerulus vorm die liggaampie
Die menslike urinestelsel
van Malpighi. • Niere - 2 boontjievormige organe op die
• Afferente arteriool – gaan glomerulus binne wat agterwand van die abdomen.
suurstofryke bloed met afvalprodukte dra, en verlaat die O8: • Hilum – die ingeduikte deel van die nier waar
glomerulus as 'n nouer efferente arteriool wat bloed belangrike vate die nier binnegaan en verlaat.
Uitskeiding by
Sample
wegvoer. • Nierslagaar – bloedvat wat in die nier ingaan.
• Nierbuis loop weg van Bowman se kapsel - word baie •
gekronkel.
mense (A) Nieraar – bloedvat wat nier verlaat.
• Ureters - 2 buise wat van hilum na blaas loop -
• Nierbuise word reguit en lei na Henlé se lus. dra urine van nier na blaas.
• Stygende been word nog 'n gekronkelde buis – distale • Blaas – gespierde sak wat urine stoor.
kronkelbuis. •
Summaries after sample
Uretra - buis wat urine vanaf blaas tot buite die
• Versamelbuisies sluit aan om die Bellini se buise te vorm. liggaam neem.
Funksionering van die nefron Die soogdier se nier
• Ultrafiltrasie - skei afval van bloedproteïene en Inwendige struktuur van die soogdier se nier
selle.
• Herabsorpsie - Stuur nuttige molekules in die • Nierkapsel – dun, sterk bindweefselmembraan om die nier
bloed terug. Funksies van die nier wat dit beskerm.
• Buisafskeiding - epiteel van die nefronbuisies • Korteks – donker gebied wat bestaan uit liggaampies van
• Verwyder toksiese afval.
skei afval in die buis uit. Malpighi.
• Verwyder surpluswater in bloed.
• Buisafskeiding en pH-beheer - buisafskeiding • Nierkelk – lei na nierbekken.
• Verwyder oortollige sout.
van waterstofione handhaaf korrekte bloed pH. • Medulla – bestaan uit piramides.
• Herabsorbeer nuttige stowwe.
• Urinevorming - afval word deur buisselle in • Piramide – keëlvormige weefsel wat uit talle buise.
buisvormige vloeistof afgeskei en saam maak • Kelke – open in die bekken wat urine na die ureter neem.
hulle urine. • Nierbekken – smal tregtervorming wat die hilum verlaat.
• Ureter – verlaat die nier en lei na die blaas.
GR11 LW S2:O8 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample