Afrikaans
Eienaam
11/07/2020
● die eerste agt reëls is die einde ( the first eight lines are the end)
● Die eerste winterreën by Binnelandse Sake stap
● Twee maande gelede: Een van haar ouma se susters het by die huis en se “Hene,
Reinette Marié, maar jy het so groot geword, kind!" (Two months ago: One of her
"I'm not Marié,")
● Ek is nie Marié nie
● Dit kos nie baie om jou naam te laat verander nie. Sy het dit lankal uitgevind. En sy
was oud genoeg. (It does not cost much to change your name. She found out a long
time ago. And she was old enough)
● Daar was 'n lang ry mense deur Binnelandse Sake en sy het haar ekonomieboek
saamgeneem om te leer vir die toets wat hulle die volgende week moes skryf. (There
was a long line of people through Home Affairs, but she did not care. she took her
economics book with her to study for the test they would write next week.)
● Mense wat wou emigreer, mense wat sterftes wou aanmeld, geboortes wou
registreer, paspoorte wou kry van laat hernu. (People who wanted to emigrate,
people who wanted to report deaths, wanted to register births, wanted to get
passports from late renewal)
● Sy was ‘n instaankind
● Sy voel sy is twee mense wat in een sy lyf ingedruk is. (she feels like shes two people
pressed into one's body.)
● Sy was ses. Dit was net die eerste keer skool toe gegaan het dat sy die oggend by
die kombuistafel gesit het. Haar ma was besig om groente te skil.
● “Jou sussie was Marie” -> “my sussie was dood is”
● Sy het geweet daar was 'n suster voor jy gebore is
● “Toe jy gebore is, het ons vir jou een van haar name gegee” ("When you were born,
we gave you one of her names,")
1