Hierdie tipe
skoot/skermgreep word ‘n
oorhoofse skoot genoem.
Lena moet die waarheid
(truth) in die gesig staar.
Daar is twee liefdes in haar
lewe en sy moet ‘n keuse
(choice) maak.
Hierdie is ‘n oor die skouer skoot.
Hoekom gebruik die regisseur hierdie skoot? (Why does the director use this shot?)
Ons sien waarop die twee seuns gefokus is. (We see what the two boys are looking at/ what
they are focusing on.)
Ons sien ook die agtergrond (background) met die treine (trains)
Lena het ‘n rooi rok aan - dit kan dui op liefde (of selfs gevaar as jy dink aan hoe die verhaal
eindig.) Red dress - may show love (or even danger if you think how this ends.)