BIODIVERSITEIT en KLASSIFIKASIE
, Tipes biodiversiteit :
Spesie – verskillende spesies
Genetiese – variasies tussen lede van ‘n spesie
Ekosisteem – verskeidenheid ekosisteme in gebied
Verspreiding van spesies :
Inheems – kom natuurlik in bepaalde land/streek
Uitheems - beland in ander onnatuurlike land/streek
Endemies – word net gevind in een streek/land in die wêreld