,Lewende organismes word aangetref in die biosfeer
wat onderverdeel word in die volgende drie dele:
Atmosfeer: Is die luglaag wat die aardoppervlak omring. Organismes
kan tot 8 km hoog in die luglaag voorkom.
Litosfeer: Is die boonste lae van die aardkors wat uit rotse en grond
bestaan. Organismes leef in en op die grondlaag.
Hidrosfeer: Is die waters van die aarde wat in die oseane, mere, riviere
aangetref word.
, • ‘n Bioom is ‘n besondere klimaatstreek
waarin ‘n besondere verskeidenheid
• lewende organismes aangetref word wat aangepas is by
daardie toestande.
• Die ses biome van die wêreld sluit in:
Gematigde woude, tropiese reënwoude,
grasvelde, woestyne, toendra, oseane.
• In Suid-Afrika word die woestyne
vervang met die Karoo en die toendra met
die fynbos.