MENSLIKE VERVOER
DIE SIRKULASIESTELSEL
,Doelwitte :
Die funksies
Anatomie (bou)
Hart se rol in die dubbelle sirkulasiestelsel
Polsslag en bloeddruk
Soorte bloedvate met afsonderlike funksies
Invloed van oefening
Komponente van bloed
,Funksies van die sirkulasiestelsel
Drie funksies:
1. Vervoer stowwe deur die liggaam. Dit sluit in
suurstof, glukose, koolstofdioksied,
voedingstowwe, water en afvalstowwe.
2. Beheer liggaamstemperatuur.
3. Beskerm die liggaam. Bloed bevat selle
en teenliggaampies, wat veg teen
infeksies, en bloedstollingsagente.
Die sirkulasiestelsel word beskryf as ‘n dubbelle
bloedsomloopstelsel omdat daar twee roetes is.
, Die Dubbelle sirkulasiestelsel
Die pulmonêre sirkulasie dra:
gedeoksigineerde bloed van die
longe
hart na die longe
Geoksigineerde bloed terug van
die longe na die hart, reg om na
die liggaam gepomp te word.
Die sistemiese sirkulasie dra:
geoksigineerde bloed na die res
van die liggaam deur arteries
gedeoksigineerde bloed terug
Liggaam
na die hart deur venes.
selle
DIE SIRKULASIESTELSEL
,Doelwitte :
Die funksies
Anatomie (bou)
Hart se rol in die dubbelle sirkulasiestelsel
Polsslag en bloeddruk
Soorte bloedvate met afsonderlike funksies
Invloed van oefening
Komponente van bloed
,Funksies van die sirkulasiestelsel
Drie funksies:
1. Vervoer stowwe deur die liggaam. Dit sluit in
suurstof, glukose, koolstofdioksied,
voedingstowwe, water en afvalstowwe.
2. Beheer liggaamstemperatuur.
3. Beskerm die liggaam. Bloed bevat selle
en teenliggaampies, wat veg teen
infeksies, en bloedstollingsagente.
Die sirkulasiestelsel word beskryf as ‘n dubbelle
bloedsomloopstelsel omdat daar twee roetes is.
, Die Dubbelle sirkulasiestelsel
Die pulmonêre sirkulasie dra:
gedeoksigineerde bloed van die
longe
hart na die longe
Geoksigineerde bloed terug van
die longe na die hart, reg om na
die liggaam gepomp te word.
Die sistemiese sirkulasie dra:
geoksigineerde bloed na die res
van die liggaam deur arteries
gedeoksigineerde bloed terug
Liggaam
na die hart deur venes.
selle