Ondersteuningstelsels in
diere
, Verskillende soorte skelette
1. Hidrostatiese skelet
Vloeistofgevulde ruimte wat deur spiere
omring word
Vloeistof verskaf steun waarteen spiere kan
saamtrek
Ongewerwelde diere bv. jellievisse
Voordele:
Benodig nie ‘n gespesialiseerde ondersteuningstelsel nie
Nadele:
Kan nie vinnig voortbeweeg nie
Kom slegs voor in diere wat in akwatiese of klam omgewings voorkom
Beperk die grootte van ‘n dier
Bied nie ‘n groot mate van beskerming aan die dier nie
, 2. Eksoskelet
buitekant van die dier se liggaam
Aangetref by ongewerwelde diere, waarvan
die grootse groep die geleedpotiges is
Bestaan uit polisakkaried, chitien
Voordele:
Ondersteun en beskerm onderliggende weefsels en organe teen beserings
Bied aanhegtingsplek
Gewrigte kom voor waar eskoskelet dun en buigbaar is, maak beweging
moontlik
Voorkom dat die dier se liggaam te veel vog verloor en uitdroog
Nadele:
Beperk die grootte van die dier
Beperk groei
Is ondeurdringbaar vir gasse en spesiale asemhalingsorgane met openinge
na buite word benodig