Dierweefsels, Immuniteit,
Bloedgroepe en Kloning:
,Dierweefsels: 2.Bind- : digte, areolêre , adipose
kraakbeen, been, bloed
Dierweefsels bestaan uit:
1.Epiteel- : plaveisel, kubus,
kolom, gesilideerde
4.Senuwee- : motories
sensories
3.Spier- : gestreepte, gladde en
hart
,1.Epiteelweefsel:
Plaveisel:
Waar: aveoli, kapillêres.
Struktuur: dun, plat.
Funksie: gasuitruiling.
Kubus:
Waar: Kliere, bv. speekselkliere.
Struktuur: Kubusvormig.
Funksie: Sekresie, absorpsie.
, Kolom:
Waar: Spysveteringskanaal.
Struktuur: Langer as breed
(bekerselle kom voor)
Funksie: Sekresie, absorpsie,
sensoriese funksie
Gesilieerde:
Waar: Neusholtes, tragea.
Struktuur: Kolomvormig, met cilia
op vry punte,
meestal bekerselle
Funksie: Ontvang prikkels,
vervoer stofdeeltjies/slym/
eiersel.
*15% van jou totale liggaamsgewig kan toegeskryf word aan jou vel.
Bloedgroepe en Kloning:
,Dierweefsels: 2.Bind- : digte, areolêre , adipose
kraakbeen, been, bloed
Dierweefsels bestaan uit:
1.Epiteel- : plaveisel, kubus,
kolom, gesilideerde
4.Senuwee- : motories
sensories
3.Spier- : gestreepte, gladde en
hart
,1.Epiteelweefsel:
Plaveisel:
Waar: aveoli, kapillêres.
Struktuur: dun, plat.
Funksie: gasuitruiling.
Kubus:
Waar: Kliere, bv. speekselkliere.
Struktuur: Kubusvormig.
Funksie: Sekresie, absorpsie.
, Kolom:
Waar: Spysveteringskanaal.
Struktuur: Langer as breed
(bekerselle kom voor)
Funksie: Sekresie, absorpsie,
sensoriese funksie
Gesilieerde:
Waar: Neusholtes, tragea.
Struktuur: Kolomvormig, met cilia
op vry punte,
meestal bekerselle
Funksie: Ontvang prikkels,
vervoer stofdeeltjies/slym/
eiersel.
*15% van jou totale liggaamsgewig kan toegeskryf word aan jou vel.