100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Ekonomie Graad 12 Vraestel 2 opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
44
Uploaded on
16-05-2025
Written in
2024/2025

Volledige, in-diepte opsommings van alle werk in graad 12 ekonomie Vraestel 2, insluitend sketse

Institution
12th Grade
Course
Ekonomie











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
May 16, 2025
Number of pages
44
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Onderwerp 5: Volmaakte Markte
‘n Mark is 'n instelling of meganisme wat kopers en verkopers van ‘n produk of
diens bymekaar bring en ontstaan agv vraag en aanbod


Markgedrag verwys na die prysbepaling mededingingsmetodes en
promosiestrategiee wat verskaffers om hul doelwitte te bereik


Hoofdoelwitte van die verskaffer
● maksimum winste
● vergroot mark aandeel
● bevorder produkdoeltreffendheid


MK = Grenskoste / Marginale Koste:

Die hoeveelheid waarteen totale koste toeneem wanneer een bykomende eenheid

van ‘n produk geproduseer word

△Totale Koste (TK) ÷ △UItset (Q/H) = MK

MI = Grensinkoste / Marginale Inkomste:

Verwys na die ekstra hoeveelheid inkomste wat verdien word deur ‘n addisionele
eenheid van die produk te verkoop

△TI ÷ △Q = MI

GK = Gemiddele Koste:

Ook eenheidskoste genoem.

Totale Vaste Koste + Totale Veranderlike Koste = Totale Koste (TK)

TK ÷ Totale Q = GK

,GI = Gemiddelde Inkomste / Vraagkurwe! / Eenheidskoste

Verwys na die hoeveelheid inkomste wat ‘n onderneming verdien vir elke eenheid wat
verkoop word

TI ÷ Q = GI

GVK = Gemiddelde Veranderlike Koste

Totale Veranderlike Koste gedeel deur die getal eenhede geproduseer. Soos wat die
uitsette vermeerder, sal die gemiddelde veranderlike koste afneem tot by ‘n punt
waarna dit sal begin toeneem

TVK ÷ Totale Q = GVK

GKK = Gemiddelde Vaste / Konstante Koste

DIe hoeveelheid vaste koste wat toegeken word aan die produksie van een eenheid van
‘n produk

TKK ÷ Totale Q = GKK

GK = Gemiddelde Koste

Somtotaal wanneer Totale Gemiddelde Vaste koste en Totale Gemiddelde veranderlike
Koste saamgetel word

TK ÷ Totale Q = GK

Totale GVK + Totale GKK = GK

P = Prys:

DIe waarde wat ‘n definitiewe hoeveelheid, massa, of ander meetbare goedere en
dienste sal koop

Q / H = Hoeveelheid

Die omvang, grootte of som van meetbare en telbare diskrete gebeurtenisse, voorwerpe
of verskynsels, uitgedruk as ‘n numeriese waarde

,‘n Volmaakte Mark is ‘n markstruktuur metn'n groot aantal deelnemers wat almal
prysnemers is, daar is geen toetrede en uittrede struikelblokke op die langtermyn,
alle inligting is beskikbaar vir beide kopers en verkopers en ‘n homogene produk
word verkoop bv. aandelebeurs, buitelandse valuta markte, sentrale graanbeurs,
markte vir landbouprodukte


Eienskappe van die Volmaakte Mark:
Baie kopers en verkopers:
● baie kopers en verkopers met geen beheer oor pryse
● prysnemers - kan nie prys beinvloed nie


Homogene produk:
● produkte is geneig om identies te wees tov kwaliteit, tipe en voorkoms
● maak nie verskil aan kopers waar hulle koop nie - wel verbruikerssoeweraniteit


Vryheid van toe- en uittrede:
● totaal toeganklik - vry om te betree / verlaat
● geen regs-, finansiele- / tegnologiese hindernisse


Volledige inligting:
● volledige inligting
● kopers weet van prys, kwaliteit en beskikbaarheid van goedere en dienste
● verkopers weet van produksiekoste en markgeleenthede


Geen voorkeurbehandeling:
● mark is onpartydig en onpersoonlik
● geen verkopers het voordeel nie


Ongereguleerde mark:
● regering meng nie in nie
● billike markprys

, Geen samespanning:
● onmoontlik
● kopers en verkopers tree onafhanklik van mekaar op
● onwettig - Wet 89 op Mededinging van 1998


Beweeglikheid van produksiefaktore:
● heeltemal mobiel
● kan vrylik van een mark na ander beweeg


Doeltreffende vervoer en kommunikasie:
● maak toegang na en van markte moontlik


*Produktiewe doeltreffendheid verwys na die koste-effektiewe produksiemetodes
sonder om hulpbronne te vermors
*Toewysingsondoeltreffendheid vind plaas wanneer die onderneming die
optimale hoeveelheid goedere en dienste produseer wat deur verbruikers verlang
word


WInsmaksimering vind op 2 maniere plaas:
● deur MK en MI te gebruik
● deur TI en TK te gebruik


Ekonomiese koste = Geleentheidskoste = Eksplisiete koste + Implisiete koste


Eksplisiete koste
● werklike besteding van besighede op lone, rente, verhuur van grond,
grondstowwe
● bv. lone van arbeiders, huur van grond en geboue, eiendomsbelasting

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
jankemarais Stellenbosch University
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
23
Member since
8 months
Number of followers
0
Documents
23
Last sold
2 months ago
Summaries / Opsommings

Selling high school and university notes

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions