, Die studie van nedersettings
Die konsep van nedersetting
• DEF: nedersetting — ‘n groep mense wat daagliks in ‘n gebied met geboue,
kommunikasienetwerke en infrastruktuur woon
Die standplaas/terrein van ‘n nedersetting
• DEF: standplaas — spesifieke stuk grond waarop die nedersetting gebou is
• Voordat
Faktore wat die standplaas van ‘n nedersetting beinvloed:
• fisiese faktore — beskikbaarheid van hulpbronne bv water, vrugbare grond,
weiveld, woude vir brandstof en boumateriaal
• Ekonomiese faktore — waardevolle en ontginbare minerale
• Handels- en vervoerfaktore — natuurlike hawe
• Kulturele en maatskaplike faktore — nuwe dorpe is gebou buite bestaande
stedelike nedersettings wat oorlaai, besoedel en oorbevolk kan wees
• Politieke faktore — regeringsbeleide kan aktief betrokke wees daarby om die
standplaas van nedersettings te bepaal
• Historiese faktore — verdedigende standplase
• Droëpuntgrond / natpunt terrein
• Aspek — noordelike kante van valleie (warmer)
• Reliëf — plat, laagliggende grond (makliker om op te bou)
,Die ligging/situasie van ‘n nedersetting
• DEF: ligging — posisie van die nedersetting m.b.t die omringende omgewing bv
riviere
Faktore wat die ligging van nedersetting beinvloed
• bokant vloedlyn
• Warmer noordfrontende helling
• Warmer middelhelling of termiese gordel
• Naby vervoerroetes vir toeganklikheid
• Kenmerke wat die standplaas omring: grond, klimaat, ander nedersettings,
riviere, geologie, plantegroei
• Soms kan ‘n nedersetting ‘n slegte standplaas hê, maar voordelige ligging
• Bv. Kimberley, op ‘n swak standplaas gevestig maar ligging was voordelig a.g.v
ontdekking van diamante
• Nadat
, Landelike vs stedelike nedersettings
Klein grootte en bevolking Groot grootte en bevolking
Dienste: Nie beskikbaar/ Altyd beskikbaar
beperk
Grondgebruik: Wyd verspreid, Digter en geboue naby mekaar
grond word vir een/twee gegroepeer, groot mengsel en
aktiwiteite verkeidenheid in grondgebruik
Patroon: Kern/ Kern
verspreid