R100.00 GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
HERSIENINGSGIDS
, 1. Bestudeer die spyskaart vir die skemerkelkie-funksie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SPYSKAART
Cocktail funksie
November 2020
Salm en kruie maaskaas gevulde profiteroles
Mini canapés met gerookte tuna tartaar
Seleksie van soesji met wasabi mayonnaise
Vegetariese lenterolletjies
Biltong, feta en prei quiche
Vanielje meringue soene
Bouchée met lemon curd en room
Witsjokolade truffels
1.1. Cocktail-funksies is baie gewild in Suid-Afrika.
Noem DRIE tipes funksies waar jy die spyskaart hierbo kan gebruik. (3)
1.2. Verduidelik die term canapé. (3)
1.3. Evalueer die skemerkelkie-happies op die spyskaartmet betrekking tot:
(a) Voorkoms
(b) Bestanddele (2 x 2) (4)
2. Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Ayakha is die hoofkelner by die Dunamis-hotel. Sy moedig altyd wakkerheid, spanwerk en 'n positiewe gesindheid
onder haar kollegas aan. Al die personeellede is goed opgelei in die gebruik van rekenaars aangesien die meeste
aktiwiteite in hierdie hotel elektronies gedoen word.
2.2.1 Verduidelik TWEE maniere waarop die sekuriteitspersoneel waaksaamheid by die hotel. (2)
2.2.2 Goeie spangees by enige gasvryheidsinstelling sal 'n impak hê op die winsgewendheid van die stigting.
Bespreek die stelling hierbo. (3)
2.3 Beskryf hoe rekenaars die sjefs kan bystaan met spyskaartbeplanning. (4)