Deelwoorde
, 2
Deelwoorde
✘ Soos die naam aandui, is ‘n deelwoord eintlik ‘n
woord wat deels ‘n WERKWOORD en deels ‘n
ANDER WOORDSOORT IS.
✘ Dit kan ‘n selfstandige naamwoord, byvoeglike
naamwoord, ‘n bywoord of ‘n ander werkwoord
gebruik.
✘ Daar is twee soorte deelwoorde:
- Teenwoordige (onvoltooide) deelwoord
- Verlede (voltooide) deelwoord