Titel: Verwys letterlik na ’n Woonbuurt in Kaapstad. Die
Delft – Nathan Trantraal area is bekend vir misdaad, armoede en werkloosheid./
Literally refers to a Neighbourhood in Cape Town. The area
is known for crime, poverty, and unemployment.
TAALGEBRUIK: KAAPSE AFRIKAANS
Die spreker maak gebruik van Kaapse Afrikaans omdat dit
die taalgebruik van die inwoners van die Delft is. Die
karakters word realisties voorgestel. Hierdie taalgebruik
word gekenmerk aan ontronding en assimilasie.
The speaker uses Cape Afrikaans because it is the
language of the inhabitants of the Delft. The characters are
realistically represented. This language is characterized by
rounding and assimilation.
VERPERSOONLIKING
Die digter verpersoonlik die natuurelement wat bekend is
aan die inwoners. Personifikasie oorheers dus in die gedig.
The poet personifies the element of nature familiar to the
inhabitants. Personification thus dominates in the poem
@Juffrou_Ansie
, 2
Delft Nathan Trantraal
Kaapse Afrikaans Afrikaans English
1 Die klippe innie pad Die klippe in die pad The stones in the road
2 sit soes laities oppie sypaadjie sit soos jong seuns op die sit on the sidewalk like young boys
sypaadjie
3 en vra die heeltyd vi jou virre rand. en vra die heeltyd vir jou vir ’n rand. and asking you for money.
4 Die wind kom en gan Die wind kom en gaan The wind comes and goes
5 soese man wattie oo sy laities worry soos ’n man wat nie oor sy jong like a man who doesn't worry about his
nie seuns bekommerd is nie young sons
6 'n wind wat net vi homself liewe. ’n wind wat net vir homself lewe. a wind that lives only for itself.
7 Die lug se mon stink na wyn. Die lug se mond stink na wyn. The air's mouth stinks of wine.
8 Die wêk nine to five Die werk nege tot vyf The work nine to five
9 omdat dai is wat hy doen. omdat dit is wat hy doen because this is what he do
10 Hyt nog nooit consider Hy het nog nooit oorweeg He never weighed it up
11 dat hy iets annes kan doen nie. dat hy iets anders kan doen nie. that he can do anything else.
12 Die boeme hang heeldag oo hulle Die bome hang heeldag oor hulle The trees hang over their walls all day long
mierjies muurtjies
13 en hou anne mense se biesagheid en hou ander mense se besigheid and keep an eye on other people's
dop. dop. business.
14 Die sand het vyl voete en lang Die sand het vuil voete en lang The sand has dirty feet and long nails,
naels, naels,
@Juffrou_Ansie