“Die kersieboom”
Ina Rousseau
Die progressie: Progressie
bind die gedig saam
Die progressie word
uitgebeeld deur die
beskrywing van die groei van
die kersieboom tot ’n
vrugdraende boom.
Binding deur progressie en halfrym
1. Vryevers, daar is geen vaste rymskema nie
2. Tydsverloop - Die woorde onlangs (r. 1), nou’s (r. 3) en in die tyd (r. 5) dui op die progressie.
3. Die kersieboom word eers as broos beskryf, want die takke is nog nie sterk genoeg nie en kan maklik breek. (Ironie
– ‘n kersiebppm hoef nie strek takke te hê om kersies te dra nie.)
4. Die kersieboom is besig om te groei, want die woord “groeiende” (r.2) dui daarop.
5. Die r-alliterasie in ranonkels en rose sluit by die tydsverloop aan, want dit dui op die tyd van die jaar wat die
kersieboom vrugte dra.
6. Die takke aan die kersieboom word meer – die vertakkings word vergelyk met die taknetwerkte in ‘n besigheid/
fabriek.
7. Dan dra die kersie boom vrugte - balronde karbonkelrooi verpakkings (r. 7)
8. Die o-assonansie in ‘balronde karbonkelrooi ‘ sluit by die ryp kersies aan, want dis so rond/vol dat dit kan oopbars.
9. Die kersies kan nou gepluk word - ryp/volgeprop met fruktose (r. 8)
@Juffrou_Ansie
, 2
INLEIDING:
Die kersieboom begin as’ ʼn
veranderende besinning oor ʼn
sintuiglike ervaring, maar verander
vinnig in ‘n verontwaardigde
besinning oor mense se
kommersialisering en uitbuiting van
die natuur.
Woorde wat wys dat die kersies “te koop” is
• Lekkergoed fabriek
• Bemark produkte
• Karbonkelrooi verpakkings
• Firma met vertakkings
@Juffrou_Ansie