• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages
Summary

Summary Graad 8 Geskiedenis Opsommings Deel 1

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages

Graad 8 Geskiedenis Opsommings volgens die CAPS Curriculum. Nethies getikte, puntsgewyse opsomming van die vogende omderwerpe: Suikerrietplantasies in Britse kolonies en Indië as 'n Britse kolonie; Diamantstormloop in Suid-Afrika; Ontstaan van Goudmyne in Suid-Afrika en die toestande rondom dit.

Content preview

Suiker

Aanvraag na suiker
Met Industriële Revolusie het sommige mense baie ryk geword en meer verfynde eetgewoontes gekry. Hul
het dus meer suiker in hul kos gebruik. Suiker was ingevoer uit Amerika of Verre Ooste en was dus baie
duur, daarom begin Brittanje hul eie suikerplantasies in Natal.

Arbeid op suikerplantasies in Britse kolonie van Natal

Indië as 'n Britse kolonie
Indië is belangrik vir brittanje vir handelsroetes. Britte het aanvanklik klein handelsposte langs Indiese kus
gestig. In 1858 neem Brittanje 'n deel van Indië as 'n kolonie en in 1876 word Kiningin Cictoria die keiserin
van Indië. Rebelse Indiërs was beheer deur soldate. Misoeste en ernstige hongersnood volg en 10miljoen
Indiërs sterf. Probleme soos oorbevolking, armoede, werkloosheid ens. ontstaan.

Suikerriet in Natal
• 1851 – Suiker vir eerste keer in Natal geproduseer, maar boere het gesukkel want het nie genoeg
arbeiders nie.
• Zoeloes wou nie vir hul werk nie want hul was selfonderhoudend, onafhanklik en kon hul belasting
en huurgelde betaal.
• Hul voer toe Indiërs in vanuit Indië. Hul was gretig om te kom werk a.g.v. Slegte omstandighede in
Indië.
• 1860 -1911 is 152000 Indiërs na natal vervoer. Hul was kontrakwerkers/ingeboekte Indiërs want hul
moes 'n 5jaar kontrak teken.
• Toestande in Natal:
◦ Kampongs
◦ Kon nie terrein verlaat sonder toestemming
◦ Agent wat na immigrante omsien kon nie by al plase uitkom
◦ Was bang om te kla, anders word hul teruggestuur
• Na 5 jaar kon hul verdere kontrak teken, nog 5 jaar in Natal iets anders doen, grond van selfde
waarde as pasaat kry of terug Indië toe gaan. Baie het na kontrakte verval het aangebly en in
handel-, vis-, steenkoolbedryf en op spoorwee gaan werk.

Ingeboekte Indiërs
• Geslaan deur boere as straf
• Siekes sonder waarskuwing teruggestuur na Indië
• Boere gee klein rantsoen (rys,mieliemeel en ghi, 250g droe vis1x/week)
• Boere weier soms om salarisse te betaal
• Geen toilette, mediese geriewe, siekes is nie in afsondering geplaas en lyke in openbaar uitgele.
• Godsdiens en fees-dae is nie erken
• Indiërs se gebruik van verassing is nie toegelaat
• Moes boer toestemming vra om te trou

Passaat – Indiërs
• Het eie passaat betaal en na natal gekom vir handeldryf
• Hoër klas as ingeboekte Indiërs en het baie geld
• Besit eie winkels, waar familie werk
• Pryse laer as blankes se winkels, dus het hul meer kopers
• Nie bang om oor hul probleme te kla:
◦ Blanke handelaars en polisie gemeen teenoor hul
◦ Nie gehou van 9uur aandklok-reel nie
◦ Wou Indiër-tolke in howe he en kon nie deel van juries in howe wees nie
◦ Wou op Sondae handeldryf omdat ingeboektes dan inkopies doen
◦ Nie toegelaat om op sypaadjie langs Blankes te loop nie

Document information

Uploaded on
April 3, 2020
Number of pages
4
Written in
2014/2015
Type
Summary
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
lauren7
3,8
(89)
Sold
284
Followers
235
Items
51
Last sold
2 months ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions