Geskiedenis
CAPS curriculum
Here are the best resources to pass Geskiedenis. Find Geskiedenis study guides, notes, assignments, and much more.
3 results
Summary
Graad 8 Geskiedenis Opsommings Deel 2
Graad 8 SW Geskiedenis opsommings vauit die CAPS syllabus. Dek die volgende temas in 'n netjies getikte puntsgewyse opsomming: Ashanti-koninkryk en Vroe kontak met Europeers; Brittanje en kolonisasie van Goudkus en die invloed daarvan; Wereldoorlog 1: oorsaak, alliansies, diensplig, propaganda, loopgrawe, WO1 in Suid-Afrika, vroue in Brittanje tydens WO1; Nederlaag van Duitsland en Verdrag Van Versailles
Summary
Graad 8 Geskiedenis Opsommings Deel 1
PopularGraad 8 Geskiedenis Opsommings volgens die CAPS Curriculum. Nethies getikte, puntsgewyse opsomming van die vogende omderwerpe: Suikerrietplantasies in Britse kolonies en Indië as 'n Britse kolonie; Diamantstormloop in Suid-Afrika; Ontstaan van Goudmyne in Suid-Afrika en die toestande rondom dit.
Package deal
Graad 8 Sosiale Wetenskappe; Geskiedenis Opsommings
Graad 8 SW Geskiedenis opsommings vauit die CAPS syllabus. Dek die Diamant- en Goudstormloop, Kolisasie en WO1. Verwys na die aparte dokumente vir 'n gedetaileerde lys van onderwerpe ingesluit. Die dokument is netjies getik in 'n puntsgewyse formaat wat lees en leer vergemaklik.