100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Visuele kunste halfjaar-kw2

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Uploaded on
09-11-2024
Written in
2024/2025

Afrikaanse Visuele kunsteopsommings, opgesom uit verskeie kunsanalises en addisionele deeglike notas in die klas.










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
November 9, 2024
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

DADA kunswerk analises:
Dada is antikuns om kuns te spot. Protes teen die hoer klas se
waardes. Het ontstaan uit protes teen die WW1 teen die barbaarsheid
van die oorlog. Dada het surrealisme laat ontstaan.
Readymades is kuns slegs omdat die kunstenaar besluit dis kuns,
omdat dit geen estetiese waarde het nie.
Drie veranderinge aan LHOOQ: onderteken met naam en datum, op
voetstuk geplaas en ingeskryf vir kunskompetisie. LHOOQ
beteken :”shes got a hot ass”.
Die kunsresesent:
Die kunsresensent daag die tradisionele idees van kunsresesente uit om te
bepaal wat belangrik en aanvaarbaar is. Hausmann het nuwe unieke
kunsvorme ondersteun en hy het nie van resesente se voorkeur teenoor
tradisionele style nie.
Die werk het ʼn chaotiese organisasie van foto’s en stukke wat uitgesny is
om teen hierdie voorkeure te gaan. Hy het tradisionele style en waardes in
sy werk ondermyn. Die werk het ʼn invloed op die besluit van hierdie
waardes. Hausmann wou dus wys dat hy ʼn invloed het op die besluitneem
van die waardes.
Deur die voorkoms te verdraai van die resensent, wys Hausman dat sy
opinies irrelevant en verdraai is. Die resensent se oë is geteken op papier,
wat wys dat sy siening van kuns nie reg is nie, aangesien hy nie kan kuns
sien hoe dit werklik is nie. Hy sien net wat hy dink die vrou aan die
regterkant wat deel vorm van ʼn hoe klas wil sien, so sy opinie is dus
irrelevant vir Hausmann. Die geld in die man se rug is ʼn simbool dat die
man soos ʼn slaaf is vir die ryk. Die letters in die agtergrond is hard,
onverstaanbaar vir Hausmann soos die resensent se woorde. Die potlood is
so groot sodat Hausmann kan skryf wat hy wil. Hy glo kuns is subjektief en
dat niemand die kennis het om te bepaal asof kuns goed of sleg is nie. Hy
dink ook die boklas het te veel mag.
Sommige dele is handgeteken om by te dra by resesente se kinderagtige
opinies. Alles in die werk lyk willekeurig en hy ignoreer die tradisionele
estetiese kuns standaarde. Die hoof fokus van die werk is dat ander
verskillende nuwe style en tegnieke aanvaar moet word.

, LHOOQ:
Duchamp het op ʼn poskaart van die Mona Lisa ʼn snor en baard geteken.
Hierdie vandaliseer van ʼn beroemde stuk het die heiligheid van
tradisionele kuns bevraagteken. Hy was bekend vir sy readymades
(normale voorwerpe beskou as kuns).
Dada was ʼn reaksie op die waardes wat gelei het tot WW1. LHOOQ vorm
deel van die minagting vir tradisionele waardes. Hulle het dus humor
gebruik om gevestigde instansies te bespot.
Kuns elemente gebruik sluit in die verandering van ikone, om nuwe
betekenisse te skep. Deur teks “LHOOQ” te gebruik wat ʼn frase in Frans is
wat soos ʼn seksuele grappie is, dra dit by tot die kinderagtigheid van die
werk.
Die doel van die werk is om die kunswêreld te kritiseer. Dit bevraagteken.
die oorspronklikheid en huidige toestand van kuns. Die werk laat kykers
die rol tussen die persoon wat kuns waarneem en die persoon wat die kuns
skep.
The Fountain:
Duchamp se readymade werk bestaan uit ʼn porseleinurinaal onderteken “R
Mutt 1917”. Die stuk is ʼn voorwerp wat nie normaal gesien word as kuns
nie en dit word verwyder as die omgewing waarin dit bedoel is om te wees.
Die urinaal is gedraai op sy rug, wat sy funksie verander. Die voorkoms en
die feit dat dit op ʼn voetstuk gesit is, verander die kyker se idee van wat
kuns is. Die handtekening R Mutt is ʼn skuilnaam wat nog betekenis byvoeg
en die skepper se identiteit verwyder.
Dada het ontstaan na WW1, wat die waardes van ons as samelewing
bevraagteken. Deur die betekenis te verander, wys dat die kunstenaar die
tradisionele kunsvorme verwerp het. Dauchamp het die kunswêreld se
persepsies van kuns probeer verander deur die urinaal voor te stel as kuns.
Hy wou wys dat die konteks verskaf deur die kunstenaar die status van die
werk bepaal. Dauchamp se werke het die samelewing se idees bespot.

Post Impressioniste:
Die begeerte om die oppervlakkigheid van impressionisme agter te
laat. Van gogh en Gaugin het meer op emosie gefokus. Dit was ʼn
reaksie op naturalisme. Om 1886 ontstaan.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Crichan
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
26
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
24
Last sold
3 weeks ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions