Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 23 pages
Summary

Summary Fisiese Wetenskappe Kwartaal 1

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 23 pages

Hierdie opsommings het 'n dik handboek wat onmoontlik gelyk het om te leer, gou-gou moontlik gemaak om te leer. Alle hoofstukke per kwartaal is ingesluit in die dokument van die spesifieke kwartaal. Elke hoofstuk se werk is so eenvoudig as moontlik opgesom om leer maklik, vinnig en effektief te maak. Kleur en prentjies is gebruik in die opsommings om leer makliker en meer effektiewer te maak. NOTAS IN LYN MET KABV EN ATP.

Content preview

FISIKA TERM 1 GR.10


ELEKTROSTATIKA:
STATIESE ELEKTRISITEIT:


Elektrostatika- studie van statiese elektrisiteit m.a.w. die studie van lading in rus.


SOORTE LADINGS:
Elektrone : (-) lading
Protone : (+) lading
Neutrone = neutral


Protone+ neutrone= kern : nie verwyder word v. atoom nie


As n atoom elektrone verloor/weggee kry hy n positiewe lading
As n atoom elektrone vat kry hy n negatiewe lading.( e- > p+)



• Neutral voorwerp: protone= elektrone en die netto lading is 0
• Positiewe voorwerp:elektrone < protone = tekort aan e- en netto lading is +
• Negatiewe voorwerp : elektrone> protone= oormaat e- en netto lading is –


Voorwerp met minder e- as p+ kry eerste meer e-.
Hy het nou dus meer e- as p+ en is negatief gelaai


TRIBO-ELEKTRISIESE GELAAI : proses waar elektrone oorgedra word wanneer 2
voorwerpe in kontak met mekaar kom en dan weer geskei word.


TRIBO-ELEKTRIESE REEKS: sekere stowwe en hulle
geneigheid om of + of – te wees

,POLARISASIE:
As elke molecule n + en – pool het= TYDELIKE DIPOLE
Omdat dit naby eksterne lading plaasvind= geinduseerde polarisasie


Nie-permanent
As n negatiewe ballon naby n isolator bv papier kom vind daar n herrangskikking plaas van
posisie in ladings. Elektrone beweeg weg van die lading maar beweeg nie atome nie.
Elektrone vergader aan verste kant weg van die ballon om n gebied van – lading te vorm.
+ wat afgeskerm is ,is meer blootgestel en vorm n gebied van positiewe lading. Elke
molecule het nou n +/ - gebied. Papier is egter gepolariseerd omdat ladingverspreiding nie
eweredig is nie.


WET VAN BEHOUD VAN ELEKTRIESE LADING:
Netto lading van GEISOLEERDE SISTEEM bly constant gedurende enige fisiese proses.




DIE EENHEID EN SIMBOOL VIR LADING:
- Elektriese lading- Coulomb ( C )
- SI-eenheid vir elektriese lading
- Simbool – Q
Lading se formule = Q= Q1+Q2
2
NBBBB!!!!!!

ELEKTRON - Lading -1..6x10-19
NEUTRON Neutral 0
PROTON + lading +1.6x10-19


1C 1 coulomb
1mC 1 millicoulomb 1x10-3 0,001 C
1uC 1 mikrocoulomb 1x10-6 0.000 001 C
1nC 1 nanocoulomb 1x10-9 0.000 000 001 C
1pC 1 pikocoulomb 1x10-12 0.000 000 000 001C


BEGINSEL VAN DIE KWANTISERING VAN LADING :
- N voorwerp het n elektriese lading wat n heelgetal is van die elementere lading
- Q=nq
HANDBOEK!!! Pg. 90
GAAN DEUR ALLE AKTIWITEITE !!!!!!

, ELEKTRIESE STROOMBANE:

N eenvoudige stroombaan sal minstens 3 komponente
bevat :
• Bron van elektriese energie
• Geleidende material
• N toestel
Oop skakelaar breek die stroom




STROOMRIGTING:
Van + na - =konvensionele stroom } elektriese stroombaan


TWEE TIPES STROOMBANE
1) Serieverbinding- enkele pad vir stroom om te vloei
-as een component gebreek is sal stroom nie deur die res vloei nie
-stroomsterkte orals die selfde
-potensiele verskil verdeel
2) Parallelverbinding- meer as 1 pad vir stroom om te vloei
- stroom verdeel
- as n component breek sal stroom nogsteeds vloei.
- potensiaal verskil is orals dieselfde
- stroomsterkte word verdeel

Connected book
 image
Ronel Bernardo, Hendry Du Plessis, Santie Du Plessus, Doc Scientia Centre Doc Scientia Physical Sciences. Physics
Publisher: 2013 ISBN: 9781920537180 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
103
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Term 1,2 and 4\\\'s work is covered as seen in my summaries
Uploaded on
October 25, 2024
Number of pages
23
Written in
2021/2022
Type
Summary
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
tamrynbosch
4,5
(2)
Sold
16
Followers
1
Items
13
Last sold
6 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions