Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 24 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 24 pages

Graad 11 Wiskunde Gelet November Vraestel 1: Totaal:  100. Die vraestel dek die volgende: Begroting en Inkomste/Uitgawes Berekeninge Verhoudings, Proporsies en Afleweringskoste Data Voorstelling en Analise Persoonlike Finansies Wins en Besigheidsdata Toerisme Data Watertariewe en BTW Waarskynlikheid en Grafieke Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Datum: NOVEMBER 2024
Tyd: 2 URE
Punte: 100
Graad: 11
Vak: WISKUNDIGE GELETTERDHEID
Vraestel: 1


Naam en Van:


INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord AL die vrae.
2. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
3. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
vermeld.
4. Rond ALLE finale antwoorde af volgens die konteks wat gebruik word,
tensy anders vermeld.
5. Dui maateenhede aan, waar van toepassing.
6. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. Toon ALLE berekeninge duidelik.
8. Skryf netjies en leesbaar.


Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:

 Begroting en Inkomste/Uitgawes Berekeninge
 Verhoudings, Proporsies en Afleweringskoste
 Data Voorstelling en Analise
 Persoonlike Finansies
 Wins en Besigheidsdata
 Toerisme Data
 Watertariewe en BTW
 Waarskynlikheid en Grafieke




Bl 1/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller CHR SMI
Graad: 11 Vak WISK GELET Datum: NOV 2024

, VRAAG 1

1.1 MAGGIE’S BAKKERY
Maggie bestuur 'n klein bakkery besigheid van die huis af. Hieronder is
die begroting wat deur haar vir September 2024 opgestel is.

INKOMSTE BEDRAG UITGAWES BEDRAG
Broodverkope R10 000 Bestanddele R2 500
Pastei Verkope R8 750 Water en Elektrisiteit R1 800
Koek Verkope R15 550 Salarisse
Koeldrankverkop Huur
R5 650 R2 200
e
Verpakkingsmateriaa
R1 900
l
TOTALE TOTALE UITGAWES
R12 400
INKOMSTE

1.1. Bereken Maggie se totale inkomste vir September (2)
1 2024.

1.1. As een Pastei R35 kos, bereken die aantal pasteie wat (2)
2 verkoop is deur die maand.

1.1. Bereken die bedrag wat aan salarisse bestee word. (2)
3
1.1. Bereken watter persentasie van inkomste uit (3)
4 koeldrankverkope gegenereer word.

1.2 Afleweringsdienste
Maggie's Bakery lewer slegs binne 'n radius van 30 km af. Die tabel
hieronder toon die afleweringskoste gebaseer op die afstand afgelê.

Afstand Klein bussie Medium bussie Groot Bussie
(in km) (Klas een) (klas 2) (Klas 3)
5 km R50 R 100 R 150
10 km R 100 R 200 R 300
20 km R 150 R 300 R450
30 km R 200 R 400 R 600

1.2. Bepaal die koste om 10 km af te lewer met 'n medium (2)
1 bussie (Klas 2).

1.2. As die afleweringskoste met 'n Groot Bussie (Klas 3) (2)
2 R300 was, skryf die afstand wat afgelê i neer.

1.2. Skryf die afleweringskoste vir 'n klein bussie (Klas 1) (2)
3 neer as 'n vereenvoudigde verhouding tot 'n medium
bussie (Klas 2) vir 20 km.


Bl 2/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller CHR SMI
Graad: 11 Vak WISK GELET Datum: NOV 2024

, Bl 3/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller CHR SMI
Graad: 11 Vak WISK GELET Datum: NOV 2024

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 12, 2024
Number of pages
24
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R55,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
9 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions