GRAAD 12 - BESIGHEIDS : GEHALTE
Wat is gehaltebeheer ?
• ‘n Stelsel wat versker dat die finale produk aan die vereiste standaarde voldoen
• Sluit in die meting van prestasie en die neem van regstellende maatreëls
Wat is gehalteversekering?
• Kontroles word uitgevoer tydens en na die produksieproses
• Maak seker dat elke proses daarop gemik is om die produk die ‘eerste’ keer reg te kry en te
voorkom dat foute gebeur
Wat is die verskil tussen gehaltebeheer en
gehalteversekering?
Gehaltebeheer :
• Verseker dat voltooide produkte Aan die vereiste standaarde Voldoen
• Sluit in die meetings van prestasie en om Regstellende maatreëls te neem
Gehalteversekering
• Verseker dat daar in elke stadium Van die proses aan vereiste Standaarde voldoen is
• Sluit in gehalte in teenstelling met Kontrolering vir gehalte
Wat is die finansiele funksie?
• Ontleed strategieë om winsgewendheid te verhoog
• Verkry kapitaal vanaf die mees betroubare bronne
• Implementeer finansiële stelsels om bedrog te
voorkom
Bespreek die administratiewe funksie
• Stel betroubare inligting betyds aan bestuur beskikbaar
• Stel relevante inligting beskikbaar vir vinnige besluitneming