100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary LO Gr 12 Hersiening Kwartaal 2

Rating
-
Sold
-
Pages
6
Uploaded on
07-08-2024
Written in
2024/2025

LO Gr 12 Hersiening Kwartaal 2










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 7, 2024
Number of pages
6
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

KWARTAAL 2

Hoofstuk 7 : Demokrasie en menseregte

1.Verantwoordelike burgerskap

Verantwoordelike burgerskap beteken dat jy jou pligte as burger en jou verantwoordelikheid
nakom en doen wat reg is en van jou verwag word. JY:

- Wees bewus , respekteer en staan menseregte voor
- Is besorg oor die welstand van ander
- Neem deel aan veldtogte, projekte en geleenthede wat veg teen die skending van mense
regte
- Gehoorsaam die wet

1.1. Evalueer jou posisie t.o.v. die diskriminasie en skending van menseregte

As jy jou posisie t.o.v. diskriminasie en menseregte en skending evalueer, analiseer jy jou
eie uitkyk, gedrag en mening en houding teenoor hierdie dinge. Jy kan jou posisie oorweeg
deur die Handves van Regte in aanmerking te neem.

1.2. Handves van Regte

Die Handves van mense regte is die hoeksteen van demokrasie in Suid-Afrika. Dit is die
regte van die mense in die land. Dit is die basiese menseregte van alle mense, nie net in
SA nie, en moet geniet word en gerespekteer word.Voorbeelde van menseregte:

 Om gelyk behandel te word.
 Om menswaardigheid tê he en gelyk behandel te word.
 Om jou eie mening en siening en geloof te hê en te volg;
 Om jou idees uit te druk,
 Siening en opinie vrylik uit te leef solank dit nie die regte van ander skend nie.
 Om te leef en te werk in ‘n gesonde omgewing
 Om by die werk regverdig behandel te word
 Om die taal van jou keuse te praat.
 Om toegang te hê tot basiese gesondheidsorg

1.3. Diskriminasie
Indien jy diskrimineer teenoor ander, is jou optrede onregverdig en ongelyk omdat hul van
jou verskil en anders dink

1.4. Menseregteskendings

Menseregteskending is wanneer jy ander seermaak, disrespekvol is en teen hul regte
optree. Indien jy iemand name noem is jy onrespekvol teenoor daardie persoon.Dan
oortree jy daardie persoon se mensereg.



2. Die rol van die media in ‘n demokratiese samelewing: Elektronies en gedrukte media

 Elektroniese media is enige media wat batterye of elektrisiteit nodig het soos internet,
emails, webwerwe , blogs, facebook, twitter, radio TV, film en DVD’s


1

,  Gedrukte media sluit in boeke, koerante, tydskrifte, pamflette, brocheres, plakkate en
kennisborde.

2.1. Rol van die media in ‘n demokrasie:

- Die rol van die media is om die gemeenskap in te lig oor daagllikse gebeure wat nuus-
waardig is.
- In ‘n demokrasie, onderrig en kommunikeer die media.
- Die media speel ‘n baie belangrike rol om die burgers in te lig oor die regering, hul regte
en vryheid, gesondheid en veiligheid.
- Stel oortreding van menseregte bloot.
- Rapporteer ongeregtige aktwiteite, die howe en hofsake.
- Ontbloot korupsie en wanbestuur.
- Kommunikeer, lig in en onderrig en vermaak.
- Vorm die publiek se mening.
- Gee politieke inligting wat die stemgeregtiges inlig.
- Identifiseer probleme in ons land en gemeenskappe.
- Moedig debat en besprekings aan.
- Moedig nasiebou aan, deur toegang te gee tot verskeie sieningspunte,
wereldsieningspunte en ook sport decking.

 Die rol en verantwoordelikhede van die media in ‘n demokratiese samelewing sluit in:
- Om regverdig te wees
- Eerlik en
- Betroubaar te wees en op te tree

 Voorbeelde van wanneer media nie hul rol verantwoordelik vul nie, is:
- In die media word meestal geld gemaak deur borgskappe en advertensies.
- Daarom wil die media hul adverteers se belange vul.Dit mag dalk nie dieselfde as die
publiek se belange wees nie.Hul mag moontlik inligting weerhou of berigte skryf wat be-
vooroordeeld is.
- Nuus fokus op vermaak in plaas van inligting. Sommige media is oorlaai met ‘n
geskinder,skandale, seks en geweld inplaas van feite.
- Politieke nuus is soms meer oor persoonlikhede as wat dit oor politici se werk en bydraes
gaan. Media publiseer die skandalige privaat lewe van politici en hul familie, wat niks met
hul werk te doen het nie.
- Die lewe van bekende sterre word moeilik gemaak deur paparazzi wat hul privaatheid
indring.Die media is soos aasvoëls wanneer bekendes/beroemdes in die moeilikheid is;
hul vervolg hul in plaas van hul beskerm.
- Media vergroot soms gevare en maak mense bang vir geen rede.
- Nuus en die intrepetasie van gebeur is soms bevooroordeeld, onvolledig en verkeerd.
- Die inlgting in gedrukte media, radio en TV word gekies uit ‘n groot aantal inligting.
Iemand, êrens, het ‘n besluit geneem wat nodig is om aan die publiek te vertel en wat
nie.


2.2. Vryheid van uitdrukking en beperking:

Vryheid van uitdrukking beteken dat jy jou idees en opinies mag uitdruk vrylik deur spraak,
skryf of enige ander vorm van kommunikasie.Vryheid van uitdrukking is ‘n basiese reg in ‘n
demokratiese samelewing, en het betrekking tot almal, insluitend die media en individue.
Mense mag niehul sienswyses uitdruk indien dit die reg van ‘n ander persoon vernietig /te na
kom nie.

2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
elrilombard University of Pretoria
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
27
Member since
1 year
Number of followers
4
Documents
25
Last sold
2 weeks ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions