100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 12 Besigheidstudies notas

Rating
-
Sold
-
Pages
116
Uploaded on
07-08-2024
Written in
2024/2025

Graad 12 Besigheidstudies notas












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 7, 2024
Number of pages
116
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

PRESENTS..

, 1. Onlangse Wetgewing

2. Ontwikelling van Strategieë -
Besigheidstrategieė

3. Sake Sektore

, • Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 97 van 1998

• Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995

• Wet op Gelyke Indiensneming, 55 van 1998

• Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 van 1997

• Wet op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging, 53 van 2003

• Nasionale Kredietwet, 34 van 2005

• Wet op Verbruikersbeskerming, 68 van 2008

Sleutelbegrippe van belangrike wetgewingskonsepte: (KEN GOED!!!)

KONSEP DEFINISIE
Die Wet op Die hoofdoel van hierdie Wet is om die vaardighede
Vaardigheidsontwikkeling / SDA van mense wat reeds in die besigheid werksaam is, te
verbeter.
Vaardigheidsontwikkelingsheffing Dit is ingestel om te verseker dat besighede bydra tot
die ontwikkeling van vaardighede.
VBI Voorheen benadeelde individue of aangewese groep.
SETA’ s SETA's is gestig om die implementering van die Wet op
Vaardigheidsontwikkeling te implementeer en te
monitor.
Wet op Arbeidsverhoudinge / Hierdie Wet is ingestel om eenvoudige prosedures vir
WAV die oplossing van arbeidsgeskille in die werkplek te
bevorder.
Kollektiewe bedinging Onderhandelinge tussen werkgewersvereniging en
vakbonde oor sake soos lone / diensvoorwaardes.
Kollektiewe ooreenkoms Ooreenkoms tussen werkgewersorganisasies en
vakbonde.
Dispuut 'n Verskil tussen die werkgewer en die werknemer
Bedingingsrade Dit word gevorm deur geregistreerde vakbonde en
werkgewersorganisasies om arbeidsgeskille te

, voorkom / op te los.

Wet op Gelyke Indiensneming / Die hoofdoel van hierdie Wet is om te verseker dat
WGI gelyke werksgeleenthede aan alle mense gegee word,
ongeag ras / kultuur / taal / ouderdom / godsdiens /
gestremdheid, ens.
Regstellende aksie Dit is ontwerp om te verseker dat geskikte en
gekwalifiseerde voorheen benadeelde individue gelyke
werksgeleenthede kry. Regstellende aksie maak deel
uit van die Wet op Gelyke Indiensneming.
Wet op Basiese Hierdie Wet stel die minimum standaard vir
Diensvoorwaardes / WBDV indiensneming in om eerlike arbeidspraktyk te
bevorder.
Wet op Vergoeding vir Die Wet gee werknemers wat beseer word of siektes
beroepsbeserings en -siektes aanstoot terwyl hulle aan diens is, die reg om
/ COIDA/ WVBBS vergoeding te eis.
Breëbasis Swart Ekonomiese Die Wet is ingestel ten einde volle ekonomiese
Bemagtiging / BBSEB deelname van voorheen benadeelde individue te
verseker.
Nasionale Kredietwet/ NKW Hierdie Wet is ingestel om verbruikers te beskerm teen
onbillike en roekelose kredietverlening deur
besighede.
Kredietverskaffers Alle besighede wat goedere en dienste op krediet
aanbied.
Nasionale Kredietreguleerder / Die NKR is verantwoordelik vir die regulering van die
NKR Suid- Afrikaanse kredietbedryf. Dit beteken dat alle
besighede wat goed en dienste op krediet aanbied, by
die NKR geregistreer moet word.
Skuldoorsig / Skuldberading Dit is 'n skuldoplossing wat gerig is op Suid-Afrikaanse
verbruikers wat oorverskuldig is en sukkel om hul
finansies te bestuur.
Verbruikersbeskermingswet/ Die hoofdoel van hierdie Wet is om die ekonomiese
VBW belange van verbruikers te bevorder / te beskerm deur
hulle inligting te verskaf sodat hulle ingeligte keuses
maak.
Nakoming Nakoming volgens 'n stel reels
Strawwe Straf om iets te doen wat teen 'n wet is.
Diskriminerende handelinge Om ‘n persoon anders te behandel as ander mense -
veral op 'n slegte manier.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
elrilombard University of Pretoria
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
27
Member since
1 year
Number of followers
4
Documents
25
Last sold
2 weeks ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions