Tyd / Time: 1 uur 30 min (1½ ure)
Punte / Marks: 100
Graad / 10
Grade:
Vak / Subject: REKENINGKUNDE
Vraestel / 1
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom
terug nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
ONDERWERPE IN HIERDIE VRAESTEL
Inkomstestaat en aansuiwerings
AARP beginsels
Basiese rekeningkundige beginsels
Ontleding en vertolking van finansiële inligting
Bl / Pg 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 10 Vak / REKENINGKUN Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: DE
, VRAAG 1: AARP-beginsels
Pas die AARP-beginsels in Kolom A by die voorbeelde in Kolom B gegee.
Skryf slegs die letter (A-G) langs die nommers (1.1-1.6) neer.
(6)
KOLOM A KOLOM B
1.1 Historiese A Die koste van goedere wat verkoop is, word in dieselfde
Koste tydperk as die inkomste daarvan aangeteken.
1.2 Wesentlikheid B Finansiële state word voorberei met die aanname dat die
besigheid vir die volgende jaar sal voortgaan.
1.3 Paring C 'n R100 kramdrukker word onmiddellik as 'n uitgawe
aangeteken as gevolg van sy onbeduidendheid vir die
algehele finansiële state.
1.4 Besigheids- D Slegs besigheidsverwante uitgawes word in die
entiteit maatskappy se finansiële state aangeteken, nie
persoonlike uitgawes nie.
1.5 Omsigtigheid E Inkomstes wat vooruitontvang word, word as ’n uitgawe
aangeteken
1.6 Lopende saak F 'n Gebou word teen sy aankoopprys van R500,000
gerapporteer selfs na tien jaar.
G 'n Vooruitskatting vir skulde word gemaak wanneer daar
onsekerheid is oor hul invordering.
VRAAG 2: INKOMSTESTAAT
Die inligting hou verband met PRIME HANDELAARS vir die finansiële
jaar
geëindig 30 Junie 2024.
Gevra:
Voltooi die INKOMSTESTAAT (Staat van Omvattende Inkomste) vir die jaar
geëindig 30 Junie 2024.
Neem alle aansuiwerings gegee in INLIGTING A en B in ag.
Bl / Pg 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 10 Vak / REKENINGKUN Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: DE
, INLIGTING:
A. Uittreksel van die vooraansuiweringsproefbalans van PRIME
HANDELAARS vir die jaar geëindig 30 Junie 2024
Kapitaal 980 000
Ontrekkings 42 600
Grond en Geboue 8 000 000
Voertuie 780 000
Toerusting 350 000
Opgehoopte waardevermindering op voertuie ( / 468 000
2023)
Opgehoopte waardevermindering op toerusting ( 105 000
/ 2023)
200 000
Vaste deposito (rente van 8% p.j)
Handelsvoorraad 418 400
Debiteurekontrole 280 200
Oortrokke bankrekening 124 000
Lening: Punjab Bank (12% p.j) 652 000
Krediteure kontrole 380 000
Verkope 4 350 000
Debiteure-afslag 18 000
Koste van Verkope 2 900 000
Huur-inkomste 200 700
Oninbare skulde verhaal 1 800
Rente op vaste deposito 9 000
Skryfbehoeftes 2 100
Telefoon 9 000
Versekering 12 100
Oninbare skuld 3 800
Bankkoste 1 200
Verbruikersgoedere 4 000
Bl / Pg 3/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 10 Vak / REKENINGKUN Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: DE